GOP VIR DIE VOLGENDE JAAR VERANTWOORDELIKHEID SPER DATUM
TYDSKEDULE BEPLANNING
Stel die tyd skedules vir die volgende begrotingsiklus vas. Finansiële Bestuurder 31 Julie 2005
TYDSKEDULES EN KONSULTASIE
Burgemeester lê nuwe begrotingsproses en tydsraamwerke voor Raad. Adverteer (Webtuiste en plaaslike koerante en kennisgewingborde) die begrotingsproses en tydskedules. Verseker dat 'n skakeling plaasvind tussen konsultasies oor die begroting en konsultasies oor die GOP. Hersien alle eksterne meganismes om te verseker dat alle moontlike veranderinge aan ooreenkomste, wat moontlik 'n impak op die volgende begroting mag hê, in ag geneem word. Burgemeester lê nuwe GOP hersieningsproses en tydsraamwerke voor Raad. Adverteer (Webtuiste en plaaslike koerante en kennisgewingborde) die nuwe proses, skedules vir konsultasies en vergaderings van alle forums en komitees. Verseker dat 'n skakeling plaasvind tussen konsultasies oor die begroting en konsultasies oor die GOP. Uitvoerende Burgemeester Munisipale Bestuurder Uitvoerende Burgemeester Munisipale Bestuurder Voor 31 Augustus 2005 Binne 5 dae na voorlegging aan die Raad Deurlopend in proses. 15 September 2005
afgelope jaar en konsulteer met die gemeenskap oor die prestasie en veranderinge aan behoeftes. (Loodskomitee en GOP Verteenwoordigende Forum) November 2005
Gebaseer op die finansiële state van die vorige jaar en resultate van die prestasie ondersoek, oorweeg die finansiële posisie van die Munisipaliteit en die finansiële kapasiteit ten einde die impak daarvan op toekomstige strategieë en begrotings te bepaal. Finansiële Bestuurder 30 September 2005
LANGTERMYN BEPLANNING
In konsultasie met die Burgemeesterskomitee, bepaal die toekomstige prioriteits areas vir die Munisipaliteit om rigting te verskaf aan die begrotings allokasies en GOP planne. Bevestig huidige beleidsprioriteite en stel nuwes vir die volgende drie jaar. Burgemeesterskomitee aanvaar die beleidsrigtings en prioriteits areas. Identifiseer alle faktore wat 'n impak mag hê op toekomstige begrotings en bepaal breë finansiële raamwerk. Bepaal die moontlike inkomste / befondsing wat beskikbaar mag wees vir die volgende drie jaar. In konsultasie met die Burgemeesterskomitee dateer die toekomstige rigtings, strategieë en prioriteite vir die volgende 3 tot 5 jaar op. (Inkorporeer die terugvoer van die gemeenskap). Uitvoerende Burgemeester 20 Oktober 2005
Bepaal die mees waarskynlike uitkoms en identifiseer enige behoeftes vir verandering aan fiskale strategieë. Verfyn inkomste en befondsing beleide, ingesluit tarief strukture. Berei die aanvanklike allokasies voor gebaseer op die finansiële kapasiteit en die die mees waarskynlike toekomstige finansiële uitkoms. Burgemeesterskomitee bespreek die uitkomste, doelwitte, prioriteite en uitsette verlang vir die volgende drie jaar. Burgemeesterskomitee bespreek die uitkomste, doelwitte, prioriteite en uitsette verlang vir die volgende drie jaar.
KONSULTASIE MET ANDER OWERHEDE
Konsultasie met die B-Munisipaliteite. Konsultasie met die B-Munisipaliteite. Uitvoerende Burgemeester 30 November 2005
Munisipaliteit verkry insette van Nasionale en Provinsiale Regering en ander liggame oor faktore wat die begroting kan beïnvloed. Munisipale Bestuurder 31 Desember 2005
Adverteer vir versoeke vir Fonds-oordragte aan organisasies buite die regeringssfere. Munisipale Bestuurder 31 Desember 2005
VOORBEREIDING VAN KONSEPTE Alle Bestuurders/Hoofde 31 Januarie 2006
Voorbereiding van konsep GOP en kapitaal en operasionele planne met koste en inkomste projeksies. Inkorporeer in eerste konsep DBIP. Voorbereiding van projeksies van funksionele allokasies gebaseer op Integrasie van die GOP, ingesluit die opdatering van die begrotingsraamwerk.
prestasie in die verlede en aangepas met bekende faktore, bekende verpligtinge en bate onderhouds vereistes. Pas planne aan om te koppel met beskikbare hulpbronne en beleids prioriteite. Finaliseer die voorlopige opsies vir die GOP en begroting vir die volgende drie jaar. Oorweeg die impak op tariewe en verbruikers heffings.
PRIORITEITSBEPALINGS
Konsulteer Burgemeesterskomitee oor die voorlopige begroting, tariefaanpassings en GOP medium termyn voorstelle. Alle Bestuurders en Hoofde 15 Februarie 2006
Burgemeesterskomitee bespreek die voorlopige begroting, tariefaanpassings en GOP voorstelle met inagneming van die prioriteite en doelwitte wat in die medium termyn voorstelle gestel is. Burgemeesterskomitee en Bestuur 15 Februarie 2006
Gaan voort met die finalisering van die gedetailleerde operasionele planne en begrotings. Gaan voort met die finalisering van die gedetailleerde planne. Alle Bestuurders en Hoofde 24 Februarie 2006
Inkorporeer die doelwitte en operasionele planne in die konsep Dienslewerings­en Begrotingsimplementeringsplan. Alle Bestuurders en Hoofde 28 Februarie 2006
Nasionale en Provinsiale rekeningkundige beamptes finaliseer enige aanpassings aan geprojekteerde allokasies vir die volgende drie jaar nie later as hulle eie begrotings nie. Nasionaal en Provinsiaal 28 Februarie 2006
FINALISERING VAN KONSEPTE
Finaliseer gedetailleerde konsep begroting vir die volgende drie jaar in die voorgeskrewe formate. Finansiële Bestuurder 28 Februarie 2006
Finaliseer gedetailleerde opdaterings van die GOP planne en koppel met die begroting. GOP Klerk 28 Februarie 2006
Inkorporeer die konsep begrotingsvoorstelle en maandelikse projeksies van Inkomste, Uitgawes en Kapitaal en van Inkomste per Bron in die konsep Dienslewerings­en Begrotings Implementeringsplan. Finansiële Bestuurder 10 Maart 2006
OORWEGING VAN KONSEPBEGROTING
Burgemeesterskomitee aanvaar die begroting. Burgemeesterskomitee aanvaar die GOP. Burgemeesters Komitee 15 Maart 2006
Die Raad debatteer die begroting en opgedateerde GOP. Die Raad debatteer die begroting en opgedateerde GOP Raad 23 Maart 2006
KONSULTASIE
Stuur 'n kopie van die begroting, tariewe, konsep DBIP en veranderinge aan die GOP aan die Nasionale en Provinsiale Regerings vir insette. Stuur 'n kopie van die begroting, konsep DBIP en veranderinge aan die GOP aan die Nasionale en Provinsiale Regerings vir insette. Munisipale Bestuurder 31 Maart 2006
Onderneem konsultasie met die gemeenskap oor die begroting, die tariewe, die opgedateerde GOP en die prestasie­doelwitte en aanwysers in die konsep DBIP. Onderneem konsultasie met die gemeenskap oor die begroting, tariewe, die opgedateerde GOP en die prestasie-doelwitte en aanwysers in die konsep DBIP. Uitvoerende Burgemeester 3-28 April 2006
Ontvang en ontleed addisionele insette van die gemeenskap en Nasionale en Provinsiale Regerings. Ontvang en ontleed addisionele insette van die gemeenskap en Nasionale en Provinsiale Regerings. Uitvoerende Burgemeester 3 April - 5 Mei 2006
Inkorporeer terugvoer van die gemeenskap en Nasionale en Provinsiale Regerings en, indien nodig, hersien die begroting, tariewe, konsep DBIP en GOP wat voor die Raad gelê was. Inkorporeer terugvoer van die gemeenskap en Nasionale en Provinsiale Regerings en, indien nodig, hersien die begroting, tariewe, konsep DBIP en GOP wat voor die Raad gelê was. Uitvoerende Burgemeester 5 Mei 2006
FINALE GOEDKEURING
Munisipale Raad keur die GOP en begroting goed voor 31 Mei. Munisipale Raad keur die begroting en GOP, nie later as 31 Mei nie, goed. Raad 25 Mei 2006
Publiseer die begroting, tariewe en GOP en stuur 'n kopie van die goedgekeurde begroting aan die Nasionale en Provinsiale Regering (vir kennisname). Publiseer die begroting, tariewe en GOP en stuur 'n kopie van die goedgekeurde begroting aan die Nasionale en Provinsiale Regering. Munisipale Bestuurder 30 Mei 2006
Lê konsep DBIP en konsep prestasie­ooreenkomste van die Munisipale Bestuurder en Senior Bestuurders aan Uitvoerende Burgemeester voor vir goedkeuring. Munisipale Bestuurder 8 Junie 2006
Adverteer die DBIP en die prestasie­ooreenkomste. (Kennisname) Uitvoerende Burgemeester 6 Julie 2006
Prestasie-ooreenkomste word voorgelê aan Raad en LUR vir Plaaslike Regering. (Spesiale Raadsvergadering) Uitvoerende Burgemeester 27 Julie 2006
BEGROTINGS IMPLEMENTERING
Implementeer die begroting. Munisipale Bestuurder 1 Julie 2006
Begin met die voorbereiding van die volgende begroting. Uitvoerende Burgemeester 31 Julie 2006
Hersien die begroting in 'n Aansuiweringsbegroting, indien nodig. Uitvoerende Burgemeester 25-31 Januarie 2007
