AIDE.MMOIRE 
KLUITJIESKRAAL.VERGADERING,.2.APRIL.2003,.CERES 
1. 	
Hierdie.dokument.het.ten.doel.om.die.besluite.aangaande.sekere.van.die.besprekingspunte. tydens.die.Kluitjieskraal.Vergadering.weer.te.gee...Hierdie.dokument.dien.egter.nie.as.notule. van.die.Vergadering.nie. 

2. 	
Teenwoordig Me.Elmien.Steyn -PRWK:..Departement.van.Plaaslike.Regering Me.Gladys.Kock -PRWK:..Departement.van.Plaaslike.Regering Mnr.Dana.du.Plessis -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.Johan.Swanepoel -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.HL.le.Roux -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.A.Schutte -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.PNB.Nel -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.B.van.der.Watt -Munisipaliteit.Witzenberg Me.Ruby.Gelderbloem -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke Me.Estie.Wessels -Nasionale. Departement. van. Openbare. Werke. Mnr.Nico.Ras -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke Mnr.Nico.Williams -Kluitjieskraal.Gemeenskapskomitee Mnr.PF.Philander -Kluitjieskraal.Gemeenskapskomitee Me.E.Jacobs -Kluitjieskraal.Gemeenskapskomitee Me.A.Hendricks -Kluitjieskraal.Gemeenskapskomitee 

3. 	
Verskonings Mnr.Fred.Johnson -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke Mnr.Lewis.Collyer -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke Me.Penny.Malgas -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke 

4. 	
Inleidende.gedagtes Me.Steyn.heet.almal.teenwoordig.welkom.en.'n.spesiale.woord.van.welkom.word.ook.aan.me. Ruby. Gelderbloem. van. die. Nasionale. Departement. van. Openbare. Werke. en. die. verteenwoordigers.van.die.Kluitjieskraal.Gemeenskapskomitee.gerig. 

5. 	
Aide Mmoire.(27.Januarie.2003) Me.Steyn.verwys.kortliks.na.die.Aide.Mmoire.van.die.vorige.vergadering,.soos.plaasgevind. op.27.Januarie.2003...Sake.word.net.uitgestippel.en.dien.nie.as.'n.notule.van.die.vergadering. nie. 

6. 	
Bespreking Me.Steyn.noem.dat.die.hoofdoel.van.die.vergadering.is.om.deur.die.roluitklaringsdokument.te. werk.ten.einde.te.verseker.dat.al.die.take.gelys.is.wat.deur.individuele.komiteelede.afgehandel. moet. word. ten. einde. die. proses. susksesvol. te. voltooi. en. die. afhandeling. van. take. op. 'n. gekordineerde.wyse.te.monitor.[Aangeheg.vind.roluitklaringsdokument]. 


By. die. vorige. vergadering. het. Me. Wessels. onderneem. om. 'n. interim. diensooreenkoms. aan. mnr.du.Plessis.deur.te.gee.met.die.oog.op.besprekingsdoeleindes.by.hierdi.vergadering...Dit. word. in. die. vooruitsig. gestel. om. voor. 1. Julie. 2003. hierdie. ooreenkoms. in. plek. te. h.. . Die. Nasionale. Departement. van. Openbare. Werke. lig. die. vergadering. in. dat. daar. R3.4. miljoen. beskikbaar. gestel. is. vir. die. opgradering. van. dienste. soos. stratel. en. stormwater. en............. R365.000.00.vir.elektrisiteit...Vanwe.die.feit.dat.fondse.nie.voldoende.is.nie,.sal.die.projek. moontlik. oor. n. twee. jaar. tydperk. voltooi. moet. word.. . Daar. sal. dus. weer. in. die. volgende. finansile. jaar. by. die. Nasionale. Departement. van. Openbare. Werke. aansoek. gedoen. moet. word.vir.fondse.om.die.tekort.aan.te.vul. 
Daar.is.voorgestel.dat.die.Munisipaliteit.Witzenberg.n.besigheidsplan.moet.opstel.en.dat.dit. aan. die. Nasionale. Departement. van. Openbare. Werke. deurgegee. moet. word.. . Die. Munisipaliteit.Witzenberg.sal.self.verantwoordelik.wees.vir.die.aanstel.van.tenders.in.hierdi. geval...Mnr.du.Plessis.noem.dat.voorskot.verkry.moet.word.om.af.te.skop.met.die.projek.en. terselfdertyd.moet.daar.ook.bepaal.word.hoeveel.fondse.benodig.sal.word.om.weg.te.spring... 
Alternatiewelik. kan. befondsing. kwartaalliks. geskied. soos. wat. die. projek. vorder.. . Me. Gelderbloem.noem.dat.die.opgradering.van.die.infrastruktuur.en.die.elektrisiteit.tegelykertyd. moet. geskied.. . Mnr. Swanepoel. moet. n. amptelike. skrywe. deurgee. aan. die. Nasionale. Departement.van.Openbare.Werke.om.vas.te.stel.wat.die.bedrag.is.waarvoor.die.Munisipaliteit. Witzenberg.kwalifiseer...Me.Kriel.van.die.Nasionale.Departement.van.Grondsake.moes.uitvind. of. daar. eerder. van. privaat. prokureurs. gebruik. gemaak. kan. word,. wat. die. koste. daaraan verbonde. sal. wees. en/of. gelyktydige. oordrag. van. grond. kan. plaasvind.. . Mnr. Swanepoel. onderneem.om.hierdi.aangeleentheid.met.me.Kriel.op.te.volg...Mnr.Swanepoel.bevestig.dat. die. vergadering. tussen. die. Nasionale. Departement. van. Grondsake,. die. Munisipaliteit Witzenberg.en.die.projek.konsultante.V3.wel.plaasgevind.het. 
Mnr.Swanepoel.gee.terugvoer.rakende.die.vergadering.met.die.projek.konsultant.V3,.spesifiek. ten.opsigte.van.die.projek.vordering:..Dit.word.in.die.vooruitsig.gestel.om.met.die.gemeenskap. van.Kluitjieskraal.te.vergader.en.alle.los.drade.vas.te.vat...Die.volgende.aangeleenthede.sal. onder.meer.aangespreek.word,.naamlik: 
 	
Diensooreenkomste.met.Kluitjieskraal; 

 	
Batevoorsiening; 

 	
Standaard.van.interim.dienste,.byvoorbeeld.die.opgradering.van.elektrisiteit; 

 	
Koppeling.van.die.pre-paid.meters.moet.uitgeklaar.word; 

 	
Die.proses.wat.gevolg.sal.word.met.die.oordrag.van.eiendom; 

 	
Standaard.van.huise.sal.deur.middel.van.n.verslag.aan.die.Uitvoerende.Komitee.van.die. Raad.voorgel.word; 

 	
Verdere.befondsing.vanaf.die.Nasionale.Departement.van.Grondsake;..en 

 	
Skakeling. met. die. gemeenskap. sal. deur. middel. van. die. inwonerskomitee. geskied,. ensovoorts. 


Mnr.Swanepoel.onderneem.ook.om.met.die.Boland.Distriksmunisipaliteit.rakende.toekomstige. kliniekdienste.te.skakel...Tans.is.dit.die.geval.dat.daar.van.mobiele.klinieke.gebruik.gemaak. word.. . Verder. moet. die. alternatiewe. gebruik. van. die. gemeenskapsaal. ook. aandag. geniet,. aangesien.die.opgradering.van.die.saal.ongeveer.R300.000.00.sal.beloop...Daar.is.sprake.dat. die.saal.in.die.toekoms.vir.kerkdienste.aangewend.kan.word...Mnr.Williams.lig.die.vergadering. 
in. dat. daar. by. die. gemeenskap. wel. n. behoefte. is. vir. n. kliniek.. . Sy. gevoel. is. ook. dat. die. gemeenskap.betrokke.moet.wees.by.die.opgradering.van.die.saal...Mnr.du.Plessis.noem.dat. daar.n.konsultant.aangestel.sal.word.om.met.die.gemeenskap.te.praat.oor.die.standaarde.van. strate,. ensovoorts. voordat. daar. met. die. opgradering. n. begin. gemaak. sal. word.. . Op. hierdie. wyse.kan.die.gemeenskap.ook.n.inset.lewer.rakende.die.standaard.van.dienste,.wat.natuurlik. hand-aan-hand. met. die. beskikbare. fondse. sal. gaan.. . Mnr. Williams. noem. ook. dat. die. aanstelling. van. prokureurs. en. konsultante. of. die. verkryging. van. kwotasies. deursigtig. moet. geskied.wanneer.dit.geadveer.word,.ten.einde.te.verseker.dat.dit.n.proses.is.waaraan.almal. kan.deelneem...Mnr.du.Plessis.wys.daarop.dat.daar.bepaalde.rels,.kriteria.en.prosedures.is. wat.gevolg.moet.word.in.die.aanstelling.van.konsultante,.ensovoorts. 
Mnr.Williams.gee.volledig.terugvoer.van.die.gemeenskap.se.kant.af.rakende.n.vergadering. wat.te.Kluitjieskraal.plaasgevind.het...Hy.noem.dat.hy.na.afloop.van.die.vorige.vergadering.in. Januarie. 2003. die. gemeenskap. ophoogte. gebring. het. met. die. vordering. wat. tot. op. hede. gemaak.is.met.die.projek. 
7. Pad Vorentoe Die.volgende.take.moet.deur.die.onderskeie.komiteelede.afgehandel.word: . Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke:..Me.Wessels.onderneem.om.'n.interim. diensooreenkoms.vir.mnr.du.Plessis.vir.sy.oorweging.deur.te.gee...n.Amptelike.skrywe. moet. aan. die. Munisipaliteit. Witzenberg. gerig. word. waarin. bedrae. waarvoor. hulle. kwalifiseer,.uiteengesit.word. 
. Munisipaliteit.Witzenberg:..Mnr.Swanepoel.sal.die.nodige.skakeling.met.die.Nasionale. Departement. van. Grondsake. doen. ten. einde. te. bepaal. of. die. regsproses. wat. deur. die. Staatsprokureurs. gevolg. word,. moontlik. bespoedig. kan. word.. . Mnr. du. Plessis. sal. 'n. formele.skrywe.en.aansoek.aan.die.Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke.rig.ten. einde.'n.aanduiding.te.bekom.van.'n.kosteberaming.wat.benodig.word.vir.die.opgradering. van. dienste. in. Kluitjieskraal.. . Die. Munisipaliteit. is. verantwoordelik. vir. die. opstel. van. n. besigheidsplan,.asook.vir.die.aanstel.van.tenders.en.die.verkryging.van.kwotasies...Mnr. du. Plessis. sal. ook. terugvoer. gee. rakende. besluite. wat. deur. die. Uitvoerende. Komitee. geneem.is.ten.opsigte.van.Kluitjieskraal. 
. Nasionale.Departement.van.Grondsake:..Me.Kriel.sal.uitvind.of.daar.eerder.van.privaat. prokureurs. gebruik. gemaak. kan. word,. wat. die. koste. daaraan. verbonde. sal. wees. en/of. gelyktydige.oordrag.van.grond.ook.kan.plaasvind.. 
. Boland.Distriksmunisipaliteit:..Mnr.Swanepoel.onderneem.om.die.nodige.skakeling.met. die. Distriksmunisipaliteit. te. doen. ten. einde. te. bepaal. wat. die. status. quo. is. rakende. die. gemeenskapsaal. en. die. kliniek. en. of. daar. fondse. beskikbaar. is. vir. opgraderingsdoeleindes. 
8. 	
Slot.opmerkings Die. vergadering. is. dit. eens. dat. hierdi. projek. so. gou. as. moontlik. afgehandel. moet. word,. aangesien.dit.al.jare.lank.sloer...Me.Steyn.bedank.almal.vir.hulle.teenwoordigheid.en.insette. gelewer. 

9. 	
Datum.van.volgende.vergadering.ten.opsigte.van.Kluitjieskraal Die.volgende.Kluitjieskraal.vergadering.sal.op.14.Mei 2003,.te.Ceres,.plaasvind. 


Me.G.Kock................................17.April.2003.................................gkock@pawc.wcape.gov.za 


