AIDE.MMOIRE 
KLUITJIESKRAAL.VERGADERING,.27.JANUARIE.2003,.CERES 
1. 	
Hierdie.dokument.het.ten.doel.om.die.besluite.aangaande.sekere.van.die.besprekingspunte. tydens.die.Kluitjieskraal.Vergadering.weer.te.gee...Hierdie.dokument.dien.egter.nie.as.notule. van.die.Vergadering.nie. 

2. 	
Teenwoordig Me.Elmien.Steyn -PRWK:..Departement.van.Plaaslike.Regering Me.Gladys.Kock -PRWK:..Departement.van.Plaaslike.Regering Mnr.Dana.du.Plessis -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.Deon.Boshoff -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.Johan.Swanepoel -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.Keith.Stuurman -Munisipaliteit.Witzenberg. Mnr.DC.le.Roux -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.Johan.Rossouw -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.A.Schutte -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.PNB.Nel -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.Leon.Swanepoel -Munisipaliteit.Witzenberg. Mnr.B.van.der.Watt -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.H.le.Roux -Munisipaliteit.Witzenberg Mnr.C.Swart -Boland.Distriksmunisipaliteit Me.Chrizelle.Kriel -Nasionale.Departement.van.Grondsake Me.Estie.Wessels -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke Mnr.Lewis.Collyer -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke Mnr.Nico.Williams -Kluitjieskraal.Gemeenskapskomitee Mnr.Philander -Kluitjieskraal.Gemeenskapskomitee 

3. 	
Verskonings Mnr.Fred.Johnson -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke Me.Penny.Malgas -Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke 

4. 	
Inleidende.gedagtes Me. Steyn. heet. almal. teenwoordig. welkom. en. 'n. spesiale. woord. van. welkom. word. ook. aan. senior. personeel. van. die. Munisipaliteit. Witzenberg,. die. Boland. Distriksmunisipaliteit. en. die. twee. verteenwoordigers. van. die. Kluitjieskraal. Gemeenskapskomitee. gerig.. . Me. Steyn. skets. kortliks.die.agtergrond.van.hierdi.Bestuurskomitee.se.werksaamhede.tot.op.hede. 

5. 	
Aide Mmoire.(22.Oktober.2002) Me.Steyn.verwys.kortliks.na.die.Aide.Mmoire.van.die.vorige.vergadering,.soos.plaasgevind. op.22.Oktober.2002...Sake.word.net.uitgestippel.en.dien.nie.as.'n.notule.van.die.vergadering. nie. 

6. 	
Bespreking Me.Steyn.noem.dat.die.hoofdoel.van.die.vergadering.is.om.deur.die.roluitklaringsdokument.te. werk.ten.einde.te.verseker.dat.al.die.take.gelys.is.wat.deur.individuele.komiteelede.afgehandel. moet. word. ten. einde. die. proses. susksesvol. af. te. handel. en. die. afhandeling. van. take. op. 'n. gekordineerde.wyse.te.monitor.[Aangeheg.vind.roluitklaringsdokument]. 


Me.Wessels.onderneem.om.'n.interim.diensooreenkoms.aan.mnr.du.Plessis.deur.te.gee.met. die. oog. op. besprekingsdoeleindes. by. die. volgende. vergadering.. . Dit. word. in. die. vooruitsig. gestel.om.voor.1.Julie.2003.hierdie.ooreenkoms.in.plek.te.h. 
Die. koste. verbonde. aan. die. lewering. van. dienste. in. Kluitjieskraal. is. vir. die. Nasionale. Departement. van. Openbare. Werke. se. rekening.. . Dit. is. slegs. die. watermeters. wat. nog. nie. gekoppel. is. nie,. vanwe. die. feit. dat. erfnommers. ontbreek. en. me. Kriel. noem. dat. die. erfnommers. beskikbaar. is.. . Verder. noem. me. Kriel. ook. dat. die. Departement. van. Grondsake. fondse. beskikbaar. het. vir. die. aankoop. van. voorafbetaalde. watermeters. en. dat. daar. net. uitgevind.moet.word.wie.die.verbruikers.is,.want.aansluitingsfooie.moet.betaal.word...Mnr.du. 
Plessis. noem. dat. die. voorafbetaalde. elektrisiteitsmeters. nog. genstalleer. moet. word.. . Beide. me. Kriel. en. mnr. Swanepoel. noem. dat. fondse. beskikbaar. is. vir. die. eerste. fase. van. die. grondhervormingsprojek,. maar. dat. fondse. wel. benodig. word. vir. die. opgradering. van. die. eksterne.netwerk...Mnr.Collyer.dui.aan.dat.die.Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke. wel. fondse.beding.en.begroot.het.vir.beide.die.opgradering.van.paaie.(R3.1.miljoen).en.die. beplanning.en.opgradering.van.die.elektrisiteitsnetwerk.(R350.000.00),.ten.spyte.van.die.feit. dat.daar.vantevore.nie.fondse.beskikbaar.was.nie...Volgens.mnr.du.Plessis.het.hierdi.kostes. verbonde. aan. opgradering. in. beide. die. geval. van. paaie. en. die. elektrisiteitsnetwerk. onderskeidelik.na.R3.5.miljoen.en.R525.040.00.gestyg...Die.koste.verbonde.aan.die.uitreiking. van. sertifikate. vir. die. nakoming. van. bepaalde. vereistes. vir. elektrisiteit. word. ook. benodig. en. moet.inag.geneem.word.in.die.totale.kosteberaming...Die.Munisipaliteit.sal.in.'n.formele.brief. aansoek. doen. vir. befondsing. by. die. Nasionale. Departement. van. Openbare. Werke. en. die. kosteberaming.verbonde.aan.die.opgradering.deurgee. 
Mnr. du. Plessis. s. dat. die. opknapping. van. die. gemeenskapsaal. en. kliniek. ongeveer........... R325. 000.00. beloop. en. met. die. Raad. bespreek. sal. word.. . Daar. moet. ook. met. die. Distriksmunisipaliteit.geskakel.word.om.te.bepaal.of.hulle.van.voorneme.is.om.die.kliniek.uit.te. brei.en/of.daar.nie.eerder.van.'n.mobiele.kliniek.gebruik.gemaak.moet.word.nie. 
Die. vergadering. word. meegedeel. dat. goedkeuring. van. Nasionale. Tesourie. verkry. is. vir. die. gratis. oordrag. van.grond.en.dat.n.staatsprokureur.alreeds.aangestel.is.om.die.oordrag.van. grond.vanaf.die.Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke.na.die.Munisipaliteit.en.vanaf. die. Munisipaliteit. na. die. gemeenskap. te. hanteer.. . Volgens. me. Kriel.is.Schur.Marais.Doman. prokureurs.deur.die.projek.konsultant.V3.aangestel.om.die.oordrag.van.grond.te.hanteer...Me. Kriel.sal.uitvind.of.hierdie.oordrag.gelyktydig.kan.plaasvind.en/of.daar.van.privaat.prokureurs. gebruik.gemaak.kan.word,.indien.daar.fondse.beskikbaar.is...Gelyktydige.oordrag.sal.tot.almal. se.voordeel.wees.en.sodoende.kan.die.proses.vinniger.afgehandel.word...Mnr.Swanepeol.sal. met. V3. in. di. verband. skakel.. . Die. Munisipaliteit. Witzenberg. is. verantwoordelik. vir. alle. prokureurskoste. in. di. verband. aangegaan.. . Me. Kriel. versoek. ook. dat. die. skrywe. van.............. 6. Augustus. 2001,. waarin. die. Nasionale. Minister. verantwoordelik. vir. Openbare. Werke. goedkeuring. verleen. het. vir. die. oordrag. van. grond. ook. aan. die. Nasionale. Departement. van. Grondsake.deurgegee.moet.word. 
Die.vergadering.word.ingelig.dat.die.stormwater.ook.in.die.toekoms.n.probleem.kan.skep.vir. die. omliggende. grondeienaars,. omrede. dit. nie. vinnig. genoeg. wegloop. nie.. . Die. Nasionale. Departement.van.Grondsake.beskik.nog.oor.R244.000.00.wat.nog.nie.aan.die.Munisipaliteit. Witzenberg.oorgedra.is.vir.die.tweede.fase.van.die.Grondhervormingsprojek.nie...Me.Kriel.sal. so.spoedig.moontlik.'n.nuwe.ooreekoms.in.plek.wil.kry.ten.opsigte.van.bogenoemde.fondse.en spreek. ook. die. behoefte. uit. dat. die. Munisipaliteit. ook. teenwoordig. moet. wees. tydens. 'n. vergadering.met.die.projek.konsultant.V3.wat.sy.sal.bel. 
Volgens.mnr.Williams.(Kluitjieskraal.Gemeenskapskomitee).is.hy.verheug.om.te.sien.dat.daar. vordering. gemaak. word. met. die. situasie. in. Kluitjieskraal. ten. spyte. van. die. feit. dat. hierdie. aangeleentheid.ook.al.jare.lank.sloer.om.opgelos.te.word...Me.Steyn.gee.die.versekering.dat. die.Munisipaliteit.wel.op.'n.latere.stadium.terugvoer.aan.die.gemeenskap.sal.gee.rakende.die. vordering. wat. gemaak. word,. maar. op.hierdie.staduim.probeer.die.Bestuurskomitee.eers.net. om.die.proses.van.die.grond.af.te.kry.en.probleme.wat.tegnies.van.aard.is.uit.te.sorteer. 
7. 	Pad Vorentoe Die.volgende.take.moet.deur.die.onderskeie.komiteelede.afgehandel.word: 
 
Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke:..Me.Wessels.onderneem.om.'n.interim. diensooreenkoms.vir.mnr.du.Plessis.vir.sy.oorweging.deur.te.gee. 

 
Munisipaliteit.Witzenberg:..Mnr.du.Plessis.sal.in.'n.formele.skrywe.en.aansoek.aan.die. Nasionale.Departement.van.Openbare.Werke.'n.aanduiding.gee.oor.'n.kosteberaming.wat. benodig.word.vir.die.opgradering.van.dienste.in.Kluitjieskraal. 

 
Nasionale.Departement.van.Grondsake:..Me.Kriel.sal.uitvind.of.daar.eerder.van.privaat. prokureurs. gebruik. gemaak. kan. word,. wat. die. koste. daaraan. verbonde. sal. wees. en/of. gelyktydige. oordrag. van. grond. ook. kan. plaasvind.. . Me. Kriel. onderneem. ook. om. 'n. vergadering.te.rel.tussen.die.Munisipaliteit.en.die.projek.konsultant.V3. 

 
Boland.Distriksmunisipaliteit:.. Mnr.Swart.sal.uitvind.wat.die.status.quo.is.rakende.die. gemeenskapsaal. en. die. kliniek. en. of. daar. fondse. beskikbaar. is. vir. opgraderingsdoeleindes. 


8. 	
Slot.opmerkings Me. Steyn. bedank. almal. vir. hulle. teenwoordigheid. en. insette. gelewer.. . Na. afloop. van. die. vergadering.is.daar.ook.'n.terreininspeksie.op.Kluitjieskraal.gedoen. 

9. 	
Datum.van.volgende.vergadering.ten.opsigte.van.Kluitjieskraal Die.volgende.Kluitjieskraal.vergadering.sal.op.2.April.2003,.te.Ceres,.plaasvind. 


Me.G.Kock.................................4.Maart.2003.................................gkock@pawc.wcape.gov.za 


