TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Die Regering van Suid-Afrika
Departement van Vervoer
DEPARTEMENT VAN VERVOER: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die doel van die Departement van Vervoer is om die voorsiening van 'n bekostigbare, veilige en volhoubare vervoerstelsel wat ingestel is op die behoeftes van verbruikers van vervoer te fasiliteer.
Die Departement is verantwoordelik vir die volgende:
beplanning van nuwe vervoerinfrastruktuur regulering van die vervoerstelsel ondersteuning van die vervoerstelsel deur subsidiëring waar nodig bestuur en instandhouding van die vervoerstelsel.
Van die hoofprojekte waarby die Departement betrokke is, is:
die Kom Veilig Daar-veldtog
Mobiliteit met Veiligheid - die nasionale fietsprogram die Taxi-Herkapitaliseringsprogram
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
