TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Die Regering van Suid-Afrika
Departement van Gesondheid
DEPARTEMENT VAN GESONDHEID: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die visie van die Departement van Gesondheid is om 'n sorgsame en menslike samelewing te skep waarin alle Suid-Afrikaners toegang tot bekostigbare gesondheidsorg van goeie gehalte het. Met hierdie mikpunt, beoog die Departement die volgende:
om die prestasies van die afgelope vyf jaar ten opsigte van verbeterde toegang tot gesondheidsorg vir almal en die vermindering van onregverdigheid te konsolideer en daarop voort te bou om op samewerking in vennootskap met ander belanghebbendes te fokus om sodoende die gehalte van sorg op alle vlakke van die gesondheidstelsel, veral voorkomend, te verbeter en gesondheid te bevorder om die oorkoepelende doeltreffendheid van die leweringstelsel van gesondheidsorg te verbeter
Van die gesondheidskwessies wat deur die Departement geprioritiseer word, is:
vigs cholera tabak malaria tering (TB)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
