TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Die Regering van Suid-Afrika
Departement van Onderwys
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die Departement van Onderwys beoog om die onderwys- en opleidingstelsel van Suid-Afrika te ontwikkel en in stand te hou. Die Departement is verantwoordelik vir die volgende:
die ontwikkeling van beleid en die wetgewende raamwerk waarbinne die onderwys- en opleidingstelsel pas die inisiëring, evaluering, hersiening en navorsing van alle aspekte van die onderwys- en opleidingstelsel die inisiëring en bestuur van prosesse wat lei tot die ontwikkeling van beleid en wetgewing die ondersteuning aan provinsies en hoër onderwysinstellings die monitering en verslagdoening oor die implementering van beleid, norme en standaarde, beoordeling van die uitwerking op die gehalte van die opvoedkundige proses en identifisering van die beleidsleemtes.
Die Departement se aktiwiteite is gefokus rondom die volgende gebiede:
Algemene Onderwys
Verdere Onderwys en Opleiding
Basiese Volwasseneonderwys en -Opleiding (BVOO)
Kwaliteitsbevordering en -ontwikkeling
Skoolvoeding
Geslag
Omvattende Onderwys
Godsdiens in Onderwys
Skooluniform
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 April 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
