TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kultuursake en Sport
Kultuursake
KULTUURSAKE: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
KOMITEES
KONTAK
GENIET DIT!
KULTURELE INSTELLINGS
Biblioteke
Kulturele Geriewe
Webwerwe vir kulturele organisasies
PUBLIEKE ENTITEITE
Die Kulturele Hoofdirektoraat verskaf dienste betreffende kultuur, erfenis, die kunste, museums, taal, biblioteke en argiewe. Dit is ook nou geaffilieer met 'n aantal openbare entiteite en kulturele instellings.
Die oogmerke van Kulturele Sake is
Om gemeenskappe op te voed en te bemagtig om erfenisbronne uit te ken, te bewaar en te ontwikkel op 'n volhoubare manier.
Om mense se betrokkenheid te verhoog (veral jongmense, vroue en mense met gestremdhede) in kuns-, kultuur- en erfenisprogramme.
Om seker te maak dat ons versamelings en uitstallings die diversiteit en inklusiewe geskiedenis weerspieël van die mense van die Wes-Kaap.
Om veeltaligheid aan te moedig in die Wes-Kaap.
Om 'n openbare biblioteekdiens te lewer in vennootskap met ander sfere van regering deur opvoedkundige, inligtings- en ontspannings-biblioteekmateriaal te verskaf en gratis toegang te gee tot paslike biblioteekfasiliteite.
Om 'n relevante en professionele argiefdiens te hê.
Die Hoofdirektoraat verskaf dié dienste deur die volgende komponente:
Biblioteekdienste
Argiefdienste
Taaldienste
Kuns- en Kultuurdienste
Museumdienste
Erfenisbronbestuur
Die Hoofdirektoraat se pligte en funksies word bepaal deur die volgende wetgewende en ander mandate.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 2 Februarie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
