TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Landbou
Befondsing en Ondersteuning
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Aansoek om 'n Toekenning van die Program vir Voedselsekuriteit (PVS)
Die Program vir Voedselsekuriteit (PVS) is daarop gerig om slegs groepe uit die histories benadeelde gemeenskappe wat met 'n tuin wil begin, te ondersteun. Die program sal die projek deur middel van 'n afskopfonds finansier om 'n gemeenskapstuin en/of -projek van stapel te stuur. Vir ... 
Aansoek om 'n Toekenning van die Program vir die Herverdeling van Grond vir Landbou-ontwikkeling (HGLO)
Die HGLO is op swartes ingestel, en sal hulle bystaan om in toenemende mate deur middel van toekennings toegang tot die gebruik en eienaarskap van landbougrond te verkry. Hierdie toekennings, wat deur die Staat voorsien word, is gratis en dit hoef nie terugbetaal te word ... 
Aansoeke vir Geldelike Bystand deur die Program vir Landbou-infrastruktuurontwikkeling (PLIO)
Die Program vir Landbou-infrastruktuurontwikkeling (PLIO) wil geskiedkundig benadeelde groepe, indiwidue en gemeenskappe in die landbousektor help. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Junie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
