TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Provinsiale Departement van Gesondheid
OORSIG
NUUS
PUBLIKASIES
KONTAK
Besoeke aan Vriende of Familie
Bestuurspan
Kontakte
gespesialiseerde en super-gespesialiseerde sorg verskaf vir pasiënte wêreldklas akademiese opleiding gee aan interns en kliniese assistente en n wêreldberoemde navorsingshospitaal is
Ons grootste aanspraak op roem is waarskynlik dat dit die hospitaal is waar die eerste hartoorplanting in 1967 gedoen is. Besoek die GSH-museum om te sien hoe medisyne oor die jare verander het.
Maar daar is baie gevierde werk wat gedoen word deur die hospitaal se talle departemente en meer as 3663 toegewyde personeel wat meer as 560 000 verwysings en binnepasiënt-toelatings per jaar versorg.
Talle van die gevalle is ingewikkeld en dit is een van die redes waarom GSH 'n uitstekende opleidings-, sowel as helende instelling is. Vind meer oor die hospitaal se statistieke hier uit.
NUUS EN NUWE INLIGTING
Inligting oor Keuseprosedures
HOOGTEPUNTE
SKAKELS
Universiteit van die Wes-Kaap
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 17 Maart 2009 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
