TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Ministerie van Arbeid
MINISTERIE VAN ARBEID: OORSIG
OORSIG
PROJEKTE
KONTAK
Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot arbeid. Die Ministerie is ook verantwoordelik vir die volgende:
die implementering van nasionale beleid en wetgewing die koördinering van die funksies van die Departement van Arbeid die voorbereiding en inisiëring van wetgewing verrigting van ander uitvoerende funksies bepaal in die Grondwet of in nasionale wetgewing
Verskeie statutêre liggame doen aan die Minister verslag:
Adviesraad vir Beroepsgesondheid en -veiligheid
Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA)
Kommissie vir Diensbillikheid
Kommissie vir Diensvoorwaardes
Nasionale Vaardigheidsowerheid
Werkloosheidsversekeringsraad
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Februarie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
