TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Provinsiale Departement van Gesondheid
PROVINSIALE DEPARTEMENT VAN GESONDHEID: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
INLIGTING OOR DIE DEPARTEMENT
Om die gehalte van gesondheidsorg vir almal in die Wes-Kaap te verbeter, is die Departement van Gesondheid toegewy aan 'n langtermyn strategiese plan, met die naam Gesondheidsorg 2010. Die doel met die plan is om openbare gesondheidsdienste te hervorm en klem te plaas op dienste op primêre vlak, gemeenskap-gebaseerde sorg en voorkomende sorg.
Die Provinsiale Gesondheiddepartement is een van die grootste departemente in die provinsie en ontvang 27,9% (R5,7-duisend-miljoen) van die provinsiale begroting. Talle inwoners van die Wes-Kaap het nie gesondheidsversekering nie en die meeste mense (66%) woon in die Kaapse Metropool (in en om Kaapstad). Daar is elke jaar ongeveer 12-miljoen besoeke aan Primêre Gesondheidsgeriewe in die provinsie en ongeveer 2,5m binne-pasiënte dae in ons hospitale.
SAKE WAT KOMMER WEK
Die provinsie ondervind tans 'n drieledige siektelas, naamlik
Aansteeklike siektes, soos Tuberkulose en MIV en Vigs;
Chroniese siektes soos Diabetes Mellitus, Hoë Bloeddruk, Asma en Geestesongesteldheid en;
VLAGSKIPPROJEKTE
Die Voorkoming van Ma-na-Kind Oordrag van MIV (VMNKO) is een van die vlagskipprogramme van die Wes-Kaap. Teen Maart 2003 het die Departement van Gesondheid volle beskikbaarstelling bereik van die program aan al 25 distrikte, en alle swanger vroue wat openbare sektor swangerskapdienste gebruik, het toegang tot die VMNKO-program.
DIENSTE
Dienste word verskaf by 'n reeks geriewe in al vier streke van die provinsie.
GESONDHEIDSGELEENTHEDE
Reproduktiewe Gesondheidsmaand
VAKANTE POSTE
MEDIA-AFDELING
GESONDHEIDSONDERWERPE
Kanker nog onderwerpe
GESONDHEIDSGERIEWE
Rooi Kruis Kinderhospitaal
Getal Geriewe
Streek
Tipe
S-Kaap
Weskus
Totaal
Sentrale Hospitaal
Kliniek
Gemeenskapsgesondheidsentrum
Distrikshospitaal
Vroedvrou-verloskundige Eenheid
Mobiele Diens
Provinsiaal-gesteunde Hospitale
Psigiatriese Hospitaal
Streekshospitaal
Reproduktiewe Gesondheidsdiens
Satellietkliniek
Gespesialiseerde Hospitaal
Groottotaal
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 2 Februarie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
