TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Onderwerpe
Reis en Toerisme
REIS EN TOERISME
Doen aansoek om 'n paspoort (Diens)
Indien jy 'n Suid-Afrikaanse burger is en na 'n ander land reis, moet jy 'n Suid-Afrikaanse paspoort hê. 
Aansoek om 'n visum om Suid-Afrika te besoek (Diens)
Die meeste nie-Suid-Afrikaanse burgers wat Suid-Afrika wil binnekom, moet oor 'n geldige visum beskik. In die visum word die doel en duur van die besoek aangedui.Vereistes waaraan voldoen moet word om Suid-Afrika binne te kom, Wie moet vir 'n visum aansoek doen? Waar kan ... 
Geelkoorssertifikate (Diens)
Om die verspreiding van geelkoors te verhoed moet reisigers wat die grense van lande oorsteek waar geelkoors voorkom, ingeënt word teen die virus.Wat is 'n Geelkoorssertifikaat? Is enigiemand vrygestel van die geelkoorsinenting? Wat gebeur indien jy nie die sertifikaat het nie? GeelkoorsstrekeWAT ... 
Registrasie as Toergids (Diens)
As jy as 'n toergids gekontrakteer of in diens geneem wil word deur 'n maatskappy, beslote korporasie of toeroperateur, moet jy geregistreer wees by die Toergidsregistrasiekantoor van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Wes-Kaap. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 Desember 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
