TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Beleid: O
BELEID: O
Regeringsbeleid is alfabeties gerangskik.
Beleidsdokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys.
Openbare Vervoer Beliedsverklaring vir Passasiers met Spesiale Behoeftes (PSB) in die Wes-Kaap: Konsep vir Konsultering
Departement van Vervoer en Openbare Werke (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie dokument sit die Provinsiale Regering Wes-Kaap: Departement van Vervoer en Openbare Werke se voorgestelde konsepbeleidsverklaring vir die voorsiening van openbare vervoer met betrekking tot PSB's in die Wes-Kaap uiteen. Dit is oop vir publieke kommentaar.Aandag: slegs skriftelike kommentaar word aanvaar.Sluitings datum: 14 Mei 2008Kommentaar kan aangestuur word na:e-pos: Dribbona@pgwc.gov.za of gmeyer@pgwc.gov.za faks: 021 483 7349 of 021 483 7358
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Maart 2008 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
