TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Werkgeleenthede
Beleid
BELEID
WERKGELEENTHEDE
BELEID
SALARISSE
Elke regeringsfeer (nasionaal, provinsiaal en plaaslik) het sy eie indiensnemingsbeleid wat aan die volgende moet voldoen:
Die Staatsdienswet van 1994
Die Staatsdiensregulasies
Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes van 1997
Die Wet op Arbeidsverhoudinge van 1995
Regulasies tot die Wet op Arbeidsverhoudinge
Die Wet op Diensbillikheid van 1998
Enige kollektiewe arbeidsooreenkomste gesluit deur die Koördinerende Bedingingsraad vir die Staatsdiens
Die Wes-Kaapse beleid word tans herformuleer, maar die huidige beleid is hier beskikbaar.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 8 September 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
