TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Kommunikasie
KOMMUNIKASIE
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Doen aansoek om 'n Private Posafleweringsdiens
Die private posafleweringsdiens is beskikbaar vir indiwiduele kliënte en huishoudings. 
Doen Aansoek om 'n Sakepos-afleweringsdiens
Om aansoek te doen om die sakepos-afleweringsdiens, vul asseblief die vorm op die Poskantoorwebwerf in, druk dit en handig dit by jou plaaslike poskantoor in. 
Hernu Posbusse en Privaatsakke Aanlyn
Jy kan jou jaarlikse Posbus- of Privaatsakhuur hernu deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se veilige aanlynbetaalstelsel te gebruik. 
Soek 'n Poskode
Die soekgerief laat jou toe om 'n pleknaam of poskode in te vul. 
Volg en Spoor jou Posstukke Op
Jy kan posstukke aanlyn volg deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se Posstuknavraagstelsel te gebruik. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Julie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
