






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Vervoer > Openbare Vervoer

OPENBARE VERVOER

Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.


Inligting oor Busdienste
Golden Arrow voorsien tans busdienste. Hierdie bestaande kontrakte sal deur kontrakte met KMMO operateurs vervang word om bemagtiging en werksgeleenthede te skep. Busroosters kan per e-pos of by die Golden Arrow webwerf gekry word. &nbsp;&gt;&nbsp;


Inligting oor Metertaxi- en Toeristevervoer
Verskeie vervoergeriewe is beskikbaar vir toeriste wat die Wes-Kaap besoek. Dit sluit toerbusse, pendeldienste, metertaxi's en huurdienste in. &nbsp;&gt;&nbsp;


Inligting oor Minibustaxidienste
Die Provinsiale Regeringsdepartement van Vervoer en Openbare Werke is verantwoordelik vir regulering van die minibustaxibedryf in die provinsie. Die regulerende liggaam is die provinsiale taxikantoor wat by die volgende nommers geskakel kan word ... &nbsp;&gt;&nbsp;


Passassierstreindienste - Kaapstad
Treindienste word deur Metrorail voorsien. Die CapeMetrorail webwerf bied bygewerkte inligting oor tydroosters, tariewe en roetes. &nbsp;&gt;&nbsp;



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Mei 2006 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





