






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Lewe en Familie > Sterfte

STERFTE

Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.


Die Opstel van 'n Testament
Wanneer 'n mens te sterwe kom, word sy boedel verdeel tussen sy familielede of die mense wat hy wil laat erf. &nbsp;&gt;&nbsp;


Registrering van 'n Sterfgeval
Wanneer 'n persoon te sterwe kom, moet die familie dit by die Registrateur van Geboortes en Sterfgevalle aanmeld. Dit moet gedoen word sodra die familie 'n doodsertifikaat van die dokter ontvang. &nbsp;&gt;&nbsp;


Verkryging van 'n Doodsertifikaat
Wanneer u 'n sterfgeval by die Departement van Binnelandse Sake registreer, sal 'n verkorte doodsertifikaat aan u uitgereik word. &nbsp;&gt;&nbsp;



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Desember 2003 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





