TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Identifikasie, Immigrasie en Burgerskap
IDENTIFIKASIE, IMMIGRASIE EN BURGERSKAP
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Bekom 'n Identiteitsdokument n Identiteitsdokument is 'n amptelike dokument wat gebruik word om 'n persoon te identifiseer. Elke land moet sy burgers kan identifiseer. Privaat en openbare instellings het ook bewyse nodig dat u is wie u sê u is (byvoorbeeld vir banksake en om te stem). 
Binnelandse Sake-blitslyn
Indien u inligting by Binnelandse Sake soek, kan u die Binnelandse Sake-blitslyn by 0800 60 11 90 skakel. 
Blitslyn vir Navrae oor die Immigrasiewet, 2002
Die Departement van Binnelandse Sake het telefoniese blitslyne om mense wat inligting omtrent immigrasie soek of wat vrae oor die Immigrasiewet van 2002 het, te help. 
Verkryging, Verlies en Hervatting van Burgerskap
Suid-Afrikaanse burgers het sekere regte wat mense wat nie burgers is nie, nie het nie, byvoorbeeld die reg om:te stem; 'n Suid-Afrikaanse paspoort te hê, en, na Suid-Afrika te kom nadat hulle in die buiteland gewoon het. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
