






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Kuns en Kultuur > Biblioteke

BIBLIOTEKE

Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.


Besigheidshoekies by Biblioteke
Inligting is ook by besigheidshoekies by biblioteke beskikbaar wat jou help deur: boeke, tydskrifte, video's en koerante aan klein ondernemings beskikbaar te maak, NRO-pamflette oor klein ondernemings te versprei, toegang te bied tot sakenetwerke soos die Business Referral and Information Network (BRAIN), feiteblaaie te versprei ... &nbsp;&gt;&nbsp;


Personeel Ontwikkelings- en Opleidingsbiblioteek (Metro-distriksgesondheidsdienste)
Die Personeelontwikkelings- en Opleidingsbiblioteek by die Karl Bremerkompleks in Bellville verskaf spesiale biblioteekdienste aan personeel van die Provinsiale Regering, studente en opleidingsfasiliteerders. &nbsp;&gt;&nbsp;


WebPALS: Aanlyn Biblioteekdienste
Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie. &nbsp;&gt;&nbsp;


Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteke
Hierdie diens word gelewer deur munisipaliteite in samewerking met die Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteekdiens. Biblioteke is hulpbronsentrums vir volwassenes en kinders. Die publiek kan toegang verkry tot boeke, oudioboeke, musiek-CD's, video's, CD-ROM's, koerante en tydskrifte by hul plaaslike biblioteke, of hierdie items uitleen. &nbsp;&gt;&nbsp;



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Junie 2007 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





