






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Kuns en Kultuur > Argiewe

ARGIEWE

Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.


Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (NOAIOS)
Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe. &nbsp;&gt;&nbsp;


Toegang tot Argiewe
Die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gee die publiek toegang tot regeringsdokumente en private versamelings wat 20 jaar of meer oud is. Die argief word gebruik vir akademiese, regerings- en private navorsing. &nbsp;&gt;&nbsp;



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Maart 2007 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





