TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Projekte
Sake en Ekonomie
Inligting
INLIGTING
Regeringsprojekte volgens kategorie gerangskik.
Inwoners en besighede het inligting van die regering nodig. Die Cape Gateway is 'n enkele punt van toegang tot feite oor regeringsdienste, projekte en publikasies. Verbeterde toegang tot inligting sal ook die provinsiale regering in staat stel om dienslewering te verbeter, en dit sal help ... 
In die eerste fase van die projek sal daar gefokus word op die bemarking van IT-klusters, die bou van netwerke en op die beïnvloeding van IT-beleid. 
Dit is 'n tegnologie-infrastruktuurprojek wat die lewensvatbaarheid van die aanvaarding van 'n netwerk van portuurgroepe, soortgelyk aan die Maleisiese Multimedia Corridor model, verken. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 Oktober 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
