Aansoek om toelating tot graad R by 'n geregistreerde openbare skool
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Graad R is die eerste jaar van die grondslagfase van uitkomsgebaseerde onderwys by openbare laerskole. Dit is bedoel vir kinders van vier-en-'n-half tot vyf-en-'n-half jaar oud. Ouers en voogde behoort hul kinders voor die sluitingsdatum, tussen Augustus en Oktober, by 'n skool te registreer, in die jaar voor die kinders begin skoolgaan.
Bo
Stappe om te volg
Doen aansoek voor die sluitingsdatum, tussen Augustus en Oktober, soos deur die skool self bepaal.
Registreer by 'n skool naby jou.
Handig 'n geboortesertifikaat en 'n immuniseringskaart in.
As jy nie 'n Suid-Afrikaanse burger is nie, handig ook die volgende in n studiepermit;
n tydelike of permanente verblyfpermit van die Departement van Binnelandse Sake; of bewys dat jy aansoek gedoen het vir toelating om in Suid-Afrika te bly.

Skoolgeld wissel van skool tot skool.
Bo
Vorms om in te vul
Aansoekvorms is by skole beskikbaar.
Bo
Kontakbesonderhede