VERTROULIK
POSBUS 5 FAKS: 027 712 8040
AANSOEK OM BETREKKING
Beantwoord asseblief alle vrae in u eie handskrif. Waar nodig moet die toepaslike blokkie met 'n kruisie (x) gemerk word. Die inligting is streng vertroulik.
Titel (bv mnr, mev, ens) ... Van ...
Voorname ...Noemnaam...
Posadres ... Poskode ...
Woonadres ... Poskode ...
Wanneer kan u diens aanvaar?...
Om watter pos doen u aansoek? ...
PERSOONLIK
Geboortedatum ...
Identiteitsnommer / // ///// / / / //
Huwelikstatus (Ongetroud / Getroud / Wewenaar / Weduwee / Geskei) Datum van bogenoemde ...
Afhanklikes (kinders en ander - meld ouderdomme) ...
Huistaal... Ander tale magtig ...
Naam en adres van ouers/voog/naasbestaande ... Poskode ... Telefoon no (kode) ... nommer ...
KWALIFIKASIES
Hoogste Skoolkwalifikasies a Plek ...
b Standerd geslaag ... c Jaar ...
Naskoolse Kwalifikasies
Naam van Instituut
Jaar
Kwalifikasies Behaal
Naam van Instituut
Jaar
Kwalifikasies Behaal
Jaar
Kwalifikasies Behaal
Heg gewaarmerkte afskrifte van alle kwalifkasies aan.
WERKGESKIEDENIS
Huidige werk
Naam, Telefoonnommer en Adres van Werkgewer
Pos beklee
Vorige werke
Naam, Telefoonnommer en Adres van Werkgewer
Dienstydperk
Naam, Telefoonnommer en Adres van Werkgewer
Dienstydperk
Pos beklee en pligte
Naam, Telefoonnommer en Adres van Werkgewer
Dienstydperk
Naam, Telefoonnommer en Adres van Werkgewer
Dienstydperk
Pos beklee en pligte
Totale Werksondervinding ... Jaar ... maande
Verwysings A
Naam
Adres
Telefoonnommer
Naam
Adres
Telefoonnommer
Naam
Adres
Telefoonnommer
Heg gewaarmerkte afskrifte van getuigskrifte aan.
ALGEMEEN (spesifiseer JA of NEE)
Het u al voorheen by Namakwa Distriksmunisipaliteit aansoek gedoen.
Indien wel, wanneer ...
Is 'n familielid van u by Namakwa Distriksmunisipaliteit werksaam?
Indien wel, meld naam en verwantskap ...
Ander inligting wat na u mening van belang mag wees kan per Curriculum Vitae of op 'n afsonderlike vel papier saam met hierdie aansoekvorm ingedien word.
Bestuurslisensie Spesifiseer kode ...
GESONDHEIDSTOESTAND
Het u 'n liggaams-geestesgebrek of kwaal? Indien JA, omskryf volledig. 'n
VERKLARING
Ek verstaan dat alle inligting wat ek aan Namakwa Distriksmunisipaliteit verskaf het en in besonder die inligting wat ek hierin verskaf het, die basis sal vorm van enige aanstelling wat Namakwa Distriksmunisipaliteit my mag aanbied en dat Namakwa Distriksmunisipaliteit die reg het om my diens te beeïndig indien inligitng onjuis of verswyg is.
HANDTEKENING DATUM
NOTA Let asseblief daarop dat gunswerwing by Raadslede verbode is en kan veroorsaak dat 'n aansoek nie in aanmerking geneem word nie.
PERSONEELAANSTELLINGS IS ONDERHEWIG AAN DIE NORMALE
DIENSVOORWAARDES VAN DIE MUNISIPALITIET WAT ONDER ANDERE
VOORSIENING MAAK VIR:
A 'n Proeftydperk van ses maande, waarna permanente aanstelling oorweeg sal word.
B Skriftelike kennis van een kalendermaand wedersyds van diensbeeïdiging.
C Verlofvoordele
D Die uitvoering deur alle amptenare van enige wettige pligte wat van tyd tot tyd aaan hom/haar opgedra mag word deur die Raad of sy/haar hoof van departement.
E Verpligte aansluiting by een van die goedgekeurde Mediese Hulpfondse by diensaanvaarding.
F Verpligte aansluiting by een van die goedgekeurde Pensioenfondse by diensaanvaarding.
G Keuse vir aansluiting by Versekering teen Groot Mediese Uitgawes.
H Verpligte lidmaatskap aan Groeplewensversekeringskema.
I Suksesvolle applikante wat reeds lid is van 'n goedgekeurde pensioenfonds, waarvan die voordele oordraagbaar is, kan onafgebroke voortgaan om tot die fonds by te dra.
