BESKRYWING VAN KATEGORIEË WYSE WAAROP TOEGANG TOT
VAN REKORDS WAT INGEVOLGE REKORDS VERKRY KAN WORD
ARTIKEL 15 VAN DIE WET OP DIE
BEVORDERING VAN TOEGANG TOT
INLIGTING, 2000 OUTOMATIES
BESKIKBAAR IS
BESKRYWING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS WAT INGEVOLGE ARTIKEL 15 (a)(i) OUTOMATIES VIR INSPEKSIE BESKIKBAAR IS
ALLE AFDELINGS
Nasionale Instruksies Die rekords by die betrokke subseksiehoof geïnspekteer word deur skriftelik by die betrokke afdelingskommissaris daarvoor aansoek te doen.
KOMMUNIKASIE- EN SKAKELDIENSTE: ERFENISDIENSTE
Alle uitstallings by Erfenisdienste: SAPD 2 Argiefrekords by Erfenisdienste: SAPD behalwe rekords wat indossiere vervat is en persoonlike inligting van persone of inligtingwat nie verstrek mag word nie,op grond van die feit dat toegangtot sekere inligting ingevolge diegronde van weiering ingevolgedie Wet geweier mag word Die rekords kan op versoek by die kantoor van die Kurator, Erfenisdienste: SAPD, geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Kurator: Erfenisdienste, Posbus 4866, PRETORIA, 0001.
AFDELING: LOOPBAANBESTUUR
GELYKHEIDSBESTUUR
Gelykheidsbestuur: Nasionale en Die rekords kan by die betrokke
Afdelingsvlak Planne ingevolge artikel Afdelingskommissaris se kantoor en en verslae ingevolge artikel 21 Bestuurders: Gelykheidsbestuur geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor by die Afdelingskommissaris: Loopbaanbestuur: Privaatsak X94, PRETORIA, 0001, aansoek te doen.
PRESTASIEBESTUUR
Prestasiebestuurstelsels vir die Diens behalwe persoonlike inligting van persone en inligting wat geweier kan word op grond van die weiering ten opsigte waarvan daar in die Wet voorsiening gemaak word:
Projekte
Name van projekte
Projekplanne
Begrotings vir projekte
Verslae oor die stand van projekte
Operasionele handleidings oor projekte en programme
Funksies en aktiwiteite rakende projekte en programme
Aktiwiteite van die Programbestuursraad
Geregistreerde gebruikers van projekte en programme
Getal geregistreerde projeksentrums 1 Die rekords kan by die kantoor van die Subseksiehoof: Prestasiebestuurstelsels geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Loopbaanbestuur, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
Posevaluering behalwe persoonlike inligting van persone en inligting wat geweier kan word op grond van die weiering ten opsigte waarvan daar in die Wet voorsiening gemaak word:
Verslae van resultate van die posevaluering
Uitslag van die paneel se beslissing. 2 Die rekords kan by die kantoor van die Subseksiehoof: Vergoedingsbestuur geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Loopbaan­bestuur, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
ADMINISTRASIEDIENSTE: ARGIEWE EN REGISTRASIE
Meesterkopie van die Lêerstelsel Die rekords kan by die kantoor van die Subseksiehoof: Argiewe en Registrasie geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Seksiehoof: Rekords: SAPD: Argiewe en Registrasie, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
Begrotings van Nasionale Uitgawes -- Veiligheid en Sekuriteit Die rekords kan by die kantoor van die Bestuurder: Begrotings geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Seksiehoof: Begrotings, Finansiële en Administrasiedienste, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
AFDELING: PERSONEELDIENSTE
BEVORDERINGS EN TOEKENNINGS
Rekords ten opsigte van die Die rekords kan by die kantoor van die
Aansporings- en Beloningskema Seksiehoof: Bevorderings en Toekennings, behalwe persoonlike inligting van geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor persone en inligting wat geweier kan aansoek te doen by die word op grond van die weiering ten Afdelingskommissaris: Personeeldienste, opsigte waarvan daar in die Wet Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
voorsiening gemaak word
SIELKUNDIGE DIENSTE
Rekords (behalwe persoonlike inligting van persone en inligting wat geweier kan word op grond van die weiering ten opsigte waarvan daar in die Wet voorsiening gemaak word) oor -- Sielkundige intervensies Al die verskillende soorte opleiding wat Sielkundige Dienste verskaf, die redes vir opleiding van hierdie aard en die metodes wat aangewend word, sowel as die plekke waar lede opgelei word Die rekords kan by die kantoor van die Subseksiehoof: Sielkundige Dienste geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Personeeldienste, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
Trauma-ontlonting 3 Getal werknemers wat psigometries vir aanstelling byspesialiseenhede geëvalueer is 4 Getal aansoekers wat as konstabels op toetreevlakgeëvalueer is5 Verskillende sportsoorte enontspanningsbyeenkomste, nagelang van die getal werknemerswat aan die onderskeie items deelneem, met inbegrip vansport en ontspanning virgestremde werknemers 6 Internasionale sportbyeenkomste: Totale getalwerknemers wat deelneem en uitslae
AFDELING: VOORSIENINGSLYNBESTUUR
Algemene Voorwaardes en prosedures Die rekords kan by Voorsieningslynbestuur geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Voorsieningslynbestuur, Privaatsak X254, PRETORIA, 0001.
AFDELING: OPLEIDING
Sekere rekords (behalwe persoonlikeinligting van persone en inligting watgeweier kan word op grond van dieweiering ten opsigte waarvan daar indie Wet voorsiening gemaak word) tenopsigte van -- Die rekords kan by die kantoor van dieAfdelingskommissaris: Opleiding geïnspekteerword deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Opleiding,Privaatsak X 177, PRETORIA, 0001.
Kwartaallikse opgawes 2 Druip- en slaagsyfers 3 Getal werknemers wat opgelei is 4 Opleidingsbehoeftes 5 Die soort sertifikate wat uitgereik is 6 Opleidingstruktuur bv. nasionaal, provinsiaal, ens. 7 Formele kwalifikasies 8 Akademiese prestasie in die Diens 9 Interne opleidingsprogramme
SENTRALE VUURWAPENBEHEERREGISTER
Beleid oor die oorweging van Die rekords kan by die kantoor van die Hoof:
Beleid oor vuurwapen verwante aansoek te doen by die Hoof: Sentrale aangeleenthede Vuurwapenbeheerregister, Privaatsak X811, PRETORIA, 0001.
Rekords ten opsigte van -- Vennootskapspolisiëring
Die Polisie se Gemeenskapsprojekte
Loodsprojekte Die rekords kan by die kantoor van die Hoof: Misdaadvoorkoming, geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Sigbare Polisiëring, Privaatsak X241, PRETORIA, 0001.
Rekords bestaande uit algemenekorrespondensie (behalwe persoonlikeinligting van persone en inligting watgeweier kan word op grond van dieweiering ten opsigte waarvan daar indie Wet voorsiening gemaak word) van: Die rekords kan van 07:30 tot 16:00 by die Seksie Registrasie: Misdaadvoorkoming geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Sigbare Polisiëring, Privaatsak X241, PRETORIA, 0001.
Die Polisie se Nooddienste
1 0111-sentrums 2 Gemeenskapsdienste 3 Ongelukvoorkoming 4 Gespesialiseerde Uniform­ondersteuning
Gyselaaronderhandelaars
Die Watervleuel
Rampbestuur 5 Vredeshandhawing 6 Berede eenheid 7 Honde-eenheid
BESKRYWING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS WAT OUTOMATIES INGEVOLGE ARTIKEL 15(i)(a)(ii) TE KOOP BESKIKBAAR IS
ALLE AFDELINGS
Wetgewing (wetsontwerpe, wette, regulasies, proklamasies en Goewermentskennisgewings) Afskrifte van wetgewing is by die Staatsdrukker verkrygbaar teen die prys wat deur die Staatsdrukker bepaal word.
AFDELING: VOORSIENINGSLYNBESTUUR
VERKRYGING EN INVENTARISBESTUUR
Staatstenderbulletins Word weekliks deur die Staatstenderraad gepubliseer en is by die Staatstenderraad verkrygbaar teen die prys wat deur die Staatstenderraad bepaal word.
BESKRYWING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS WAT INGEVOLGE ARTIKEL 15 (a)(ii) OUTOMATIES VIR FOTOKOPIËRING BESKIKBAAR IS (teen betaling van die voorgeskrewe gelde wat in Deel II van Bylaag A van die Regulasies betreffende die Wet op die Bevordering van die Toegang tot Inligting,15 Februarie 2002, vervat is)
ALLE AFDELINGS
Dokumente rakende beleid en Nasionale Instruksies 1 Die rekords kan verkry word deurskriftelik aansoek te rig aan diebetrokke subseksiehoof of Afdelingskommissaris.
Kollektiewe ooreenkomste 2 Die rekords kan verkry word deurskriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris:Loopbaanbestuur vir aandagSeksiehoof: Arbeidsverhoudinge,Privaatsak X94, PRETORIA, 0001, gerig word.
VERSLAE OOR ONGELUKKE NUWE OF OU VERSLAE:KOPIEË OF FOTOKOPIEË Let wel -- . met die term "afskrif" word bedoel dat die reproduksie met die handgedoen word; . 'n kopie of fotokopie van'n voltooide verslag oor 'n ongeluk sal slegs aandie gemagtigde persoonverskaf word; . dat wanneer 'n skriftelike versoek ontvang word vandie Padongelukkefonds,provinsiale hospitale ofambulansdienste van provinsiale hospitale, hulgeag word openbareliggame of instellings tewees wat geregtig is omonmiddellik gratis afskriftevan 'n botsingsverslag tekry. 3 Die rekords kan deur die gemagtigdepersoon verkry word deur skriftelikaansoek te rig op die voorgeskreweaansoekvorm of SAPD 512n aan diebetrokke kantoor van die Diens. Let wel -- Die volgende persone word geaggemagtigde persone te wees:
'n betrokke party bv:bestuurder, passasier,voetganger, fietsryer, eienaarvan die voertuig, ens. indien hyof sy kan bewys dat hy of sy 'nbetrokke party is;
enige private ambulansdienswat 'n ambulansdiens aan 'n party betrokke by 'n botsinggelewer het, indien dieambulansdiens kan bewys datso 'n diens gelewer is; en
'n persoon wat nie 'n betrokkeparty is of 'n ambulansdienswaarna hierbo verwys is nie,slegs indien hy of sy die skriftelike toestemming ofgoedkeuring van 'n betrokkeparty het.
KOMMUNIKASIE- EN SKAKELDIENSTE: ERFENISDIENSTE
Argiefrekords en foto's byErfenisdienste: Suid-Afrikaanse Polisiediens (behalwe rekords wat indossiere vervat is en persoonlikeinligting van persone en inligting watgeweier kan word op grond van dieweiering waarvoor daar in die Wet voorsiening gemaak word). Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Kurator: Erfenisdienste, Suid-Afrikaanse Polisiediens, Posbus 4866, Pretoria, 0001.
STRATEGIESE BESTUUR
Alhoewel die volgende rekords gratis opdie Diens se webtuiste verkrygbaar is,kan daar op versoek fotostate vansodanige rekords gemaak word: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Jaarverslag Strategiese Plan vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens Beplanningsinligting vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Hoof: StrategieseBestuur, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
AFDELING: LOOPBAANBESTUUR
DIENSBILLIKHEID
Diensbillikheid: Nasionaal en Afdelings:Planne ingevolge artikel 20 en verslagingevolge artikel 21 Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Afdelingskommissaris:Loopbaanbestuur, Diensbillikheid, PrivaatsakX94, PRETORIA, 0001.
MENSLIKEHULPBRONBEPLANNING
Projeksentrum: LoopbaanbestuurProjekverslae Inligting oor projekte wat deur die regeringgefinansier word, kan deur die publiek verkryword deur skriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Loopbaanbestuur,Menslike Hulpbronbeplanning, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
PRESTASIEBESTUUR
Sekere rekords behalwe rekordsmet persone se persoonlikeinligting en inligting wat geweierkan word op grond van dieweiering waarvoor daar in dieWet voorsiening gemaak word oor -- Prestasiebestuurstelsels:
Projekte
Die name van projekte
Projekplanne
Die begrotings vanprojekte
Verslae oor die stand van projekte
Operasionelehandleidings oor projekte en programme
Aktiwiteite van die Programbestuursraad
Geregistreerde gebruikersvan projekte en programme
Die getal geregistreerdeprojeksentrums 1 Die rekords kan verkry word by diekantoor van die Subseksiehoof: Prestasiebestuur deur skriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Loopbaanbestuur, Prestasiebestuur, Hoofkantoor, SAPD, Privaatsak X94, PRETORIA.
Posevaluering behalwe rekordsmet persone se persoonlikeinligting en inligting wat geweierkan word op grond van dieweiering waarvoor daar in dieWet voorsiening gemaak word:
Voorafonderhoudvraelys
Resultate van die posevaluering
Die paneel se beslissing 2 Die rekords kan verkry word by diekantoor van die Subseksiehoof: Ongevallebestuur deur skriftelikaansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris:Loopbaanbestuur, Hoofkantoor, SAPD,Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
AFDELING: KRIMINELE REKORD - & FORENSIESE WETENSKAP DIENS
BESTUUR EN ADMINISTRATIEWE ONDERSTEUNING
Slegs foto's en Identikits wat deur die Die rekords kan verkry word by die Kriminele
Polisiediens vrygestel en deur die Rekord Sentrum en Forensiese Wetenskap media gepubliseer word Laboratorium deur skriftelik aansoek te rigaan die Hoof: Kriminele Rekord en Forensiese Wetenskap Diens, Hoofkantoor, Suid-Afrikaanse Polisiediens, Privaatsak X322, PRETORIA, 0001.
ADMINISTRASIEDIENSTE: ARGIEWE EN REGISTRASIE
Meesterkopie van die Lêerstelsel Die rekords kan verkry word by die kantoorvan die Subseksiehoof: Argiewe enRegistrasie deur skriftelik aansoek te rig aandie Bestuurder: Rekords: Suid-Afrikaanse Polisiediens, Argiewe en Registrasie,Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
Begroting van Nasionale Uitgawes --Veiligheid en Sekuriteit Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Seksiehoof:Begrotings, Finansiële enAdministrasiedienste, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
AFDELING: REGSDIENSTE
Internasionale Polisie Samewerkingsooreenkomstemet ander regerings enInternasionale Organisasies 2 Ander Polisie Samewerkingsooreenkomste Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Afdelingskommissaris:Regsdienste, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
AFDELING: PERSONEELDIENSTE
SIELKUNDIGE DIENSTE
Rekords behalwe persoonlike inligtingvan persone en toegang tot inligting watingevolge die Wet geweier kan word,ten opsigte van -- 1 Sielkundige intervensies Al die verskillende soorte Die rekords kan verkry word by die kantoorvan die Subseksiehoof: Sielkundige Dienstedeur skriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Personeeldienste:Hoofkantoor, Suid-Afrikaanse Polisiediens, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
opleiding wat deur die Seksie:Sielkundige Dienste verskafword, redes vir en die metode wat tydens sodanige opleidingaangewend word en die plekkewaar opleiding van hierdie aardgeskied2 Trauma-ontlonting 3 Getal werknemers wat psigo­metries vir aanstelling byspesialiseenhede geëvalueer is. 4 Getal aansoekers wat geëvalueer is vir aanstelling as konstabels op toetreevlak. 5 Verskillende sport- enontspanningsbyeenkomstedienooreenkomstig die getalwerknemers wat aan die onderskeie items deelneem metinbegrip van sport- onontspanningsbyeenkomste vir gestremde werknemers 6 Internasionale sportbyeenkomste: Totale getalwerknemers wat deelneem, sowel as uitslae.
WERWING
Rekords behalwe persoonlike inligting Die rekords kan verkry word deur skriftelik van persone en inligting wat geweier aansoek te rig aan die Subseksiehoof, Senior kan word op grond van die weiering Aanstellings, Privaatsak X986, PRETORIA, waarvoor daar in die Wet voorsiening 0001.
gemaak word rakende aanstellingsvereistes vir personeel op salaris vlak 8 - 15 en/of salaris bande A
AFDELING: VOORSIENINGSLYNBESTUUR
Algemene voorwaardes en prosedures Die rekords kan verkry word byVoorsieningslynbestuur deur skriftelikaansoek te rig aan die Afdelingskommissaris:Voorsieningslynbestuur, Privaatsak X254,PRETORIA, 0001.
AFDELING: OPLEIDING
Rekords behalwe persoonlike inligtingof rekords van werknemers ten opsigte van -- 1 Kwartaallikse opgawes 2 Druip- en slaagsyfers 3 Getal werknemers wat opleidingontvang het 4 Opleidingsbehoeftes 5 Soort sertifikate wat uitgereik is 6 Opleidingstruktuur bv.nasionaal, provinsiaal, ens. 7 Formele kwalifikasies 8 Akademiese prestasie in dieDiens. Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Afdelingskommissaris:Opleiding, Privaatsak X 177, PRETORIA,0001.
HOOFKANTOOR: LUGVLEUEL
Sekere rekords ten opsigte van -- Maandelikse suksesse behaal Beleid en minimum vereistes vir aanstelling as loods en asbemanningslede Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Seksiehoof: Lugvleuel,Posbus 19063, PRETORIA-WES, 0117.
OPERASIONELE INLIGTING BESTUUR SENTRUM
Rekords (behalwe persoonlike inligtingvan persone en toegang tot inligting watingevolge die Wet geweier kan word)ten opsigte van sekere dele van die -- Beleid oor:
Skarebestuur
Nasionale Intervensie­eenheid
Grenslyn
Lugvleuel
GespesialiseerdeVaardigheidsontwikkeling
Spesiale Taakmag Skarebestuursinsidente Suksesse behaal:
Skarebestuur
Nasionale Intervensie­eenheid
Grenslyn
Lugvleuel
Gespesialiseerde Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Adjunk­inligtingsbeampte: Sigbare Polisiëring,Privaatsak X241, PRETORIA, 0001.
Vaardigheidsontwikkeling
Spesiale Taakmag
Die Polisie se Gemeenskapsprojekte
Loodsprojekte Die rekords kan verkry word by die Kantoor: Misdaadvoorkoming verkrygbaar deurskriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Sigbare Polisiëring,Privaatsak X241, PRETORIA, 0001.
SOSIALE MISDAADVOORKOMING
Sekere rekords (behalwe rekords metpersone se persoonlike inligting eninligting wat geweier kan word op grondvan die weiering waarvoor daar in dieWet voorsiening gemaak word) rakende algemene korrespondensie oor: Die Polisie se Nooddienste
1 0111-sentrums Gemeenskapsdienste Ongelukvoorkoming Gespesialiseerdeuniformtakke
Gyselaaronderhandelaars
Die Watervleuel
Rampbestuur Vredeshandhawing Die rekords kan verkry word by die Kantoor: Misdaadvoorkoming deur skriftelik aansoekte rig aan die Afdelingskommissaris: SigbarePolisiëring, Privaatsak X241, PRETORIA,0001.
BESKRYWING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS WAT OUTOMATIES GRATIS INGEVOLGE ARTIKEL 15 (a)(iii) BESKIKBAAR IS
ALLE AFDELINGS
'n Afskrif van die verdagte se eieverklaring wat in 'n oop dossiervervat is 1 Die versoek om 'n afskrif van sodanigeverklaring moet skriftelik geskied enaan die betrokke ondersoekbeamptegerig word Let wel: 'n Afskrif sal slegs outomatiesaan die betrokke verdagte of sy ofhaar verteenwoordiger beskikbaargestel word en, indien 'nverteenwoordiger van 'n verdagtenamens die betrokke verdagte toegangtot sodanige verklaring wil verkry, moethy of sy dokumentêre bewyse voorlêvan die hoedanigheid waarin daaraansoek gedoen word.
Inligtingsgids:
Hoofkantoor
Afdelings
Polisiestasies
Eenhede en seksies
Inligtingsbeamptes: Toegang tot
Inligting
Aankondigings:
Sal op die Tuisblad verskyn.
Verander daagliks/weekliks
Kaart op die Tuisblad:
Goeie nuus
Polisiestasienuus
Dokumente en publikasies:
Wetgewing Wette en
Wetsontwerpe
Die Grondwet
Verslae
Misdaadstatistiek
Publikasies
Inligting oor pamflette wat beskikbaar is
Foto album
Loopbane:Vakatures PosprofieleHoe en waar u om 'n betrekkingkan aansoek doen Basiese opleidingSport
Vrae wat dikwels gevra word
Misdaadvoorkoming:VeiligheidswenkeVeiligheidswenke - toeriste419 en handelsmisdade VerdowingsmiddelsGesinsgeweldPlaasaanvalle Sosiale misdaadvoorkoming
Stop Misdaad" ("Crime Stop"):Meld misdaad aan
Projekte:Die TeddiebeerpatrollieKinderbeskermingGesprekke met vroue
Gesoekte persone:Opsporing, kontakte ensuksesse
Vuurwapens:Aankondigings
Soekfasiliteite om u te help ominligting te bekom
Terugvoerfasiliteit oor die SAPDen die Suid-Afrikaanse Polisiediens se webtuiste
Gee 'n Wenk
Verslag van Kinderpornografie /-misbruik
