TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Rekreasie en Sport
Opleiding en Ontwikkeling
Ontwikkeling van Vroue in Sport
Ontwikkeling van Vroue in Sport
BESKRYWING:
Die Vroue in Sportprogram is daarop gemik om meer vroue en meisies te laat deelneem aan sport- en ontspanningsbedrywighede as atlete, bestuurders, afrigters, administrateurs of tegniese amptenare.
Die program doen dit deur seker te maak dat sportgeriewe vroue-vriendelik is en dat sportgeleenthede wat gehou en projek-gefinansier word 'n poging aanwend om vroue in te sluit.
Een van die huidige projekte van die Vroue in Sportprogram werk aan die herlewing van netbal, veral in townshipgebiede. Die program bestaan in baie dele van die Wes-Kaap soos Heideveld, Khayelitsha, Piketberg, Porterville, Zoar en Kannaland.
VOORSKRIFTE:
Kontak vir meer inligting oor die netbalprojek,
Tel: 021 483 9630
Tree vir algemene inligting oor die Ontwikkeling van Vroue in Sportinisiatief in verbinding met:
Sel: 082 449 6630
Faks: 021 483 2608
Of skakel jou naaste streekskantoor:
Metropool Streekskantoor
Weskus Streekskantoor
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Sport en Ontspanning (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Kommissie vir Geslagsgelykheid (Kommissie)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Augustus 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
