






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Maatskaplike Dienste > MIV/Vigs > 5-dag MIV/Vigs/SOS enTB-inligtingskursus wat deur ATICC aangebied word

5-dag MIV/Vigs/SOS enTB-inligtingskursus wat deur ATICC aangebied word




BESKRYWING:

Die kursus is 'n algemene bewustheidskursus wat ontwerp is om deelnemers die kennis te gee om kwessies rondom MIV/Vigs/SOS/TB te verstaan en mense wat daarmee leef en wat daardeur geraak word reg en sensitief te hanteer.


VOORSKRIFTE:

Aansoekers moet:
* Direk werk of betrokke wees op die gebied van MIV/Vigs/SOS/TB, of
* 'n vrywilliger wees op die gebied van MIV/Vigs/SOS/TB

Skakel Carroll Jacobs by 021 763 5330 vir meer inligting.
Die Kursusprogram bevat besonderhede van kursusse wat in 2005 aangebied word.

VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Wes-Kaapse Vigsopleiding, -inligting en -beradingsentrum (ATICC) (Provinsiale Departement van Gesondheid, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)


PRYS:

Die diens is gratis vir alle staatsamptenare en mense wat betrokke is by nie-regerings- en gemeenskapsorganisasies.




This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 April 2006 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





