TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Wes-Kaap Onderwysdepartement
Operasionele Onderwysbestuur
OORSIG
FASILITEITE
KONTAK
Hierdie direktoraat bring die drie landelike onderwysbestuurs- en ontwikkelingsentrums (OBOS'e) in die Wes-Kaap, naamlik Suid-Kaap-Karoo, Breërivier-Overberg en Weskus-Wynland, bymekaar.
Die OBOS'e is in Julie 2001 tot stand gebring met die oog daarop om bestuurs- en ontwikkelingsondersteuning nader te bring aan openbare skole oor die hele Wes-Kaap, en om skole by te staan in hul pogings om verantwoordelike leerorganisasies te word wat in staat sal wees om hulself doeltreffend, doelmatig en ekonomies te bestuur.
OBOS'e, bygestaan deur die Departement se hoofkantoor in Kaapstad, bied 'n reeks dienste, met inbegrip van kurrikulumontwikkeling en -ondersteuning;
spesialisondersteuning vir leerders en opvoeders;
ondersteuning vir institusionele bestuur en beheer, en administratiewe dienste, met inbegrip van institusionele ontwikkeling en ondersteuning vir Artikel 20- en 21-skole, bystand met arbeidsverhoudinge, en interne administrasie- dienste.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Februarie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
