TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Publikasies
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte
U 
Die Stig van 'n Kleinsake-onderneming : Inleiding
Die Stig van 'n Kleinsake-onderneming : Inleiding
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
OPSOMMING
Spring weg
Om jou eie klein onderneming te stig of te bestuur is opwindend, maar dit kan ook na 'n onmoontlike taak lyk as jy nie in die moeilike tye steun het nie.
Daar is nuwe, ingewikkelde konsepte wat vinnig gesnap moet word en so baie besluite wat oorweeg en geneem moet word! As jy 'n kleinsake-eienaar is beteken dit dat jy verantwoordelik is vir die inkomste van ander gesinne, sowel as jou eie.
Gelukkig is daar baie hulpmiddels en steundienste wat aangebied word deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap en sy talle vennote wat jou kan help om jou sake- en lewensdoelwitte te bereik. Begin hier.
INHOUD:
Wat is 'n kleinsakeonderneming?
Het jy die Durf vir die Sakewêreld?
Die Opstel van 'n Sakeplan en die Voorbereiding vir die Befondsingsproses
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 November 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
