TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Omgewings- en Grondbeplanning
Besoedeling- en Afvalbestuur
BESOEDELING- EN AFVALBESTUUR: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
Besoedeling- en afvalbestuur is daarop gemik om programme, projekte, samewerkende bestuur en beleidsmeganismes, maatreëls en besluitondersteuningstelsels te fasiliteer en te ontwikkel met die oog op geïntegreerde besoedeling- en afvalbestuur.
provinsiale regeringsdepartemente plaaslike owerhede in die provinsie besighede en nywerhede nieregeringsorganisasies gemeenskapsgebaseerde organisasies onderwys: skole en tersiêre inrigtings die publiek/gemeenskappe nasionale departemente georganiseerde arbeid.
Kerndienste aan hierdie kliënte gelewer:
Ontwikkel en implementeer beleid, wetgewing, strategied, standaarde en riglyne oor besoedeling- en afvalbestuur.
Ondersteun provinsiale en plaaslike owerhede se besoedeling- en afvalbestuurprojekte.
Ontwikkel bestuursmaatredls om besoedeling- en afvalbestuur in provinsiale en plaaslike regering se beleid, wetgewing, planne, standaarde en riglyne te integreer en daarop uit te brei.
Vestig inligtingstelsels om die toestand van die omgewing wat betref besoedeling en afval aan te spreek en daarop uit te brei.
Verskaf inligting aan nasionale departemente om besluitneming te verbeter en om by te dra tot omgewingsverslagdoening.
Verskaf inligting aan die publiek oor besoedeling- en afvalbestuur.
Verskaf omgewingsonderrig en -bewusmaking en help met vermoëbou met die oog op besoedeling- en afvalbestuur.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 20 Mei 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
