TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Omgewings- en Grondbeplanning
OMGEWINGS- EN GRONDBEPLANNING: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
Die Hoofdirektoraat: Omgewings- en Grondbeplanning verskaf grondbeplannings-, biodiversiteits-, kus-, en besoedelings- en afvalbestuursdienste en steun aan 24 plaaslike munisipaliteite, 5 distriksmunisipaliteite en 1 metropolitaanse munisipaliteit, en "funksionele steun" aan die Departement se Hoofdirektorate.
Verseker die uitvoering van grond- en ruimtelike beplanning op provinsiale en streeksvlak
Onderneem en neem deel aan die formulering van wetgewing, regulasies, beleide en ander inisiatiewe wat met grondbeplanningsake verband hou
Ontwikkel vermoë van staatsorgane en ander belanghebbendes om relevante steun ten opsigte van beplannings- en omgewingsake te lewer
Bevorder biodiversiteitsbestuur en steun en monitor openbare entiteite en die betrokke statutêre komitees
Steun die W Wes-es-Kaapse Natuurbewaringsraad
Steun die Omgewingskommissaris
Voer kusbestuur uit
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 20 Mei 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
