TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Omgewings- en Grondbestuur
Publikasies
Groenskrifte: 2003
OMGEWINGS- EN GRONDBESTUUR - GROENSKRIFTE: 2003
OORSIG
NUUS
PUBLIKASIES
KONTAK
Groenskrifte is konsepbeleidsdokumente, wat voorberei is vir openbare kommentaar. Na die kommentaartydperk, word die finale beleid in 'n Witskrif gepubliseer.
Aan die einde van dié bladsy is daar 'n argief van Groenskrifte. 'n 'Vir Kommentaar'-koppeling sal verskyn as enige daarvan tans vir kommentaar oop is.
Groenskrif: `n Vestigingsraamwerk vir die Provinsie Wes-Kaap
Lêertipe: pdf
Omgewings- en Grondbestuur (Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die doel van hierdie Groenskrif is om debat aan te moedig as deel van 'n proses wat daartoe moet lei om 'n beleids- en strategie-raamwerk daar te stel vir die bestuur van menslike vestiging in die Provinsie Wes-Kaap. Hierdie Raamwerk ondersteun 'n visie dat alle mense in die Provinsie in omstandighede gevestig moet wees wat hulle lewenskwaliteit sal verbeter, wat volhoubaar is vanuit 'n omgewings- en ekonomiese oogpunt en wat sosiaal regverdig is. 
GROENSKRIFTE
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
