TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kultuursake en Sport
Kultuursake
Kultuur en Erfenis
Taaleenheid
Publikasies
Beleid: W
TAALEENHEID - BELEID: W
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Regeringsbeleid is alfabeties gerangskik.
Beleidsdokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys.
Departement van Kultuursake en Sport (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Na vyf jaar se beraadslaging het die Wes-Kaapse Taalkomitee die Wes-Kaapse Taalbeleid afgehandel, wat die eerste in sy soort in Suid-Afrika is. Die beleid sal help om 'n Tuiste vir Almal in die provinsie te skep deur die gelyke status en gebruik van die drie amptelike provinsiale tale, Afrikaans, Engels en isiXhosa. Dit steun ook die gebruik van Suid-Afrikaanse Gebaretaal, die Khoi- en Santale en die ander amptelike Suid-Afrikaanse tale. Dié beleid is in Junie 2004 deur die Provinsiale Parlement goedgekeur. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 7 Maart 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
