TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kultuursake en Sport
Kultuursake
Dienste
Kuns en Kultuur
Biblioteke
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
KOMITEES
KONTAK
BESKRYWING:
Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie.
Biblioteeklede kan die internet gebruik om biblioteekmateriaal te hernu, deur die aanlynkatalogus te soek, of biblioteekinligting in die hande te kry.
Deur WebPALS te gebruik, kan jy deur middel van 'n basiese en gevorderde soektog deur die aanlynkatalogus, naslaanlêers en indekse soek.
As jy WebPALS by 'n biblioteek of op 'n kampus gebruik, maak die soekgerief daardie biblioteek die verstekstelling vir soektogte; anders word alle Pals-biblioteke die soek-verstekstelling.
Persoonlike inligting
Jy kan al die items en titels sien wat met jou lidmaatskap verband hou.
Aanlyn-hernuwings
Jy kan items wat jy uitgeneem het, hernu.
Inter-biblioteek uitlenings
Jy kan uitleenaansoeke kanselleer.
Ander biblioteekinligting
Jy kan opsoek:
hoe 'n biblioteek se maandelikse kalender en werksure lyk wat 'n biblioteek se kwartaal- of semesterdatums is wat 'n biblioteek se sirkulasieklasinligting vir biblioteekgebruikers en -items is biblioteekstatistieke lêergrootte.
VOORSKRIFTE:
Om toegang tot aanlynbiblioteekdienste te kry, kan jy die WebPALS webblad besoek.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Biblioteekdienste (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteke (Diens)
Biblioteek- en Argiefdienste (Staatsliggaam)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Junie 2007 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
