TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
Regering en Institusionele Steun
Wetgewing
WETGEWING: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Die Direktoraat Wetgewing beoog om te verseker dat wetgewing duidelik is deur voorligting en steun te verleen.
Funksies:
Verleen interne steun sowel as steun aan munisipaliteite in die Wes-Kaap om te verseker dat wetgewing duidelik is.
Administreer raadslid- en transaksiegrondsake en koördineer tussenkomste.
Wetgewingsteun staan munisipaliteite by met advies oor wetgewing.
Dit:
verskaf bystand om verordening en standaardverordeninge voor te berei en te administreer.
handhaaf die institusionele integriteit van munisipaliteite.
help met prosesse met betrekking tot nuwe wetgewing en wysigings aan wetgewing.
administreer 'n regshulpbronsentrum.
Die Ontwikkeling van Wetgewing
Die Ontwikkeling van Wetgewing is daarvoor verantwoordelik om huidige wetgewing sowel as ontwikkelende beleid en konsepwetgewing met betrekking tot plaaslike regering te beoordeel. Hierdie komponent is ook verantwoordelik vir die rasionalisering van plaaslikeregeringswetgewing.
Raadslidaangeleenthede en Tussenkomste
Raadslidaangeleenthede en Tussenkomste verseker dat raadslidaangeleenthede soos raadslidvergoeding en Gedragskodesake aan die reg voldoen. Dit administreer spesifieke transaksiegrondaangeleenthede en is daarvoor verantwoordelik om te verseker en te koördineer dat daar tydens provinsiale tussenkomste in munisipaliteite aan wetgewing voldoen word.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Augustus 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
