TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
Munisipale Infrastruktuur en Rampbestuur
Munisipale Infrastruktuurverbetering
Dienste
Regering en Demokrasie
Munisipale of Plaaslike Regering
Plaaslike Regering Ontwikkeling
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
KONTAK
BESKRYWING:
Munisipaliteite stel elke jaar 'n enkele ontwikkelingsplan op wat strategieë, projekte en begrotings vir die jaar insluit.
Die Direktoraat Plaaslikeregeringsontwikkeling help munisipaliteite met die opstel, inwerkingstelling en die hersiening van Geïntegreerde Ontwikkelingsplanne.
Dit verleen hulp deur munisipaliteite te help met die volgende:
Om toegang tot opleiding te kry
Om toegang tot tegniese kundigheid te kry
Om inligting oor befondsing te bekom
Om leiding te gee oor die beste praktyk vir die opstel en inwerkingstelling van 'n munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplan
Die diagram hieronder illustreer waaruit die GOP bestaan en wat die uiteindelike doelwitte daarvan is.
VOORSKRIFTE:
Indien jy meer inligting verlang, kan jy toegang kry tot die nasionale GOP-ondersteuningswebwerf.
Of kontak:
Tel. 483-4326
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Munisipale Infrastruktuurverbetering (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Oktober 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
