TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
Munisipale Infrastruktuur en Rampbestuur
Munisipale Infrastruktuurverbetering
Dienste
Regering en Demokrasie
Munisipale of Plaaslike Regering
Plaaslike Regering Ontwikkeling
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) vir Distriksraadmunisipaliteite
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) vir Distriksraadmunisipaliteite
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
KONTAK
BESKRYWING:
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) op munisipale vlak sal plaaslike owerhede help om plaaslike ekonomiese ontwikkeling in hul gebiede te bevorder.Die Subdirektoraat Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling kan plaaslike owerhede op die volgende wyses bystaan:
Deur strategies rigting aan te dui, wat op die wettige beleid of programme van sektordepartemente gebaseer is.
Deur by te dra tot vermoëbou by plaaslike owerhede deur tegniese kennis en ondersteuning te voorsien, of sektorervaring om te help met die formulering en implementering van munisipale beleid, strategië en planne.
Deur hulle te laat lei deur die munisipale Geïntegreerde Ontwikkelingsplanne (GOP's) by die toewysing van hulpbronne op die plaaslike vlak.
VOORSKRIFTE:
Tel: 021 483 2628
Faks: 021 483 4892
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Munisipale Infrastruktuurverbetering (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
