TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
Munisipale Infrastruktuur en Rampbestuur
Munisipale Infrastruktuurverbetering
MUNISIPALE INFRASTRUKTUURVERBETERING: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Die Direktoraat Munisipale Infrastruktuurverbetering beoog om die effektiewe voorsiening van munisipale infrastruktuur te bevorder.
Funksies:
Verskaf elektriese dienste aan munisipaliteite deur nasionaal en provinsiaal gedrewe programme.
Verskaf siviele dienste aan munispaliteite deur nasionaal en provinsiaal gedrewe programme.
Elektriese-ingenieurswese-infrastruktuur
Dit:
verleen elektriese ingenieurswese en tegniese steun aan munisipaliteite.
implementeer kapasiteitsbouprogramme.
moniteer en doen verslag oor munisipale projekte en programme.
moniteer en doen verslag oor munisipale instandhoudingsprogramme.
Siviele-ingenieurswese-infrastruktuurstreke
Dit:
verleen siviele ingenieurswese en tegniese steun aan munisipaliteite.
implementeer kapasiteitsbouprogramme.
moniteer en doen verslag oor munisipale projekte en programme.
moniteer en doen verslag oor munisipale instandhoudingsprogramme.
Infrastruktuurbeplanning
Dit is Infrastruktuurbeplanning se verantwoordelikheid om 'n geografiese inligtingstelsel te ontwikkel en in stand te hou, tegniese ontwerpsteun aan munisipaliteite te verskaf en kapasiteitsbouprogramme te ontwikkel. Dit verskaf ook tegniese insette vir MDV-, BEO- en GOP-programme.
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Augustus 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
