TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
Regering en Institusionele Steun
REGERING EN INSTITUSIONELE STEUN: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Die Hoofdirektoraat Regering en Institusionele Steun beoog om effektiewe en doeltreffende munisipaliteite te bevorder.
Dit staan aan die hoof van die volgende afdelings:
Direktoraat: Regering en Integrasie
Direktoraat: Monitering en Steun
Direktoraat: Wetgewing
Direktoraat: Gemeenskapsontwikkeling
Funksies:
Bevorder goeie regering en effektiewe inter- en intraregeringsintegrasie.
Moniteer die totale welstand/lewensvatbaarheid van munisipaliteite en voorsien bestuur en gespesialiseerde steun.
Verseker dat wetgewing duidelik is deur voorligting te gee en steun aan die Departement en munisipaliteite te verleen.
Bestuur, fasiliteer, koördineer en beveilig die gemeenskapsontwikkelingswerkersprogram effektief en doeltreffend in die Wes-Kaapprovinsie.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 3 Augustus 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
