TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Kuns en Kultuur
Biblioteke
Besigheidshoekies by Biblioteke
Besigheidshoekies by Biblioteke
BESKRYWING:
Inligting is ook by besigheidshoekies by biblioteke beskikbaar wat jou help deur:
boeke, tydskrifte, video's en koerante aan klein ondernemings beskikbaar te maak
feiteblaaie te versprei oor vrae wat dikwels oor ondernemings gevra word besigheidskaarte en die produkte van klein ondernemings ten toon te stel inligting oor handelskoue en uitvoerondersteuning te voorsien reklame te maak vir opleidingsgeleenthede en mentorskappe vir KMMO's.
Daar is tans 89 Biblioteeksakehoekies in die Wes-Kaap: 53 in Kaapstad en 36 in kleiner dorpe. Vir 'n volledige gids, verken asseblief die Biblioteeksakehoekie-geriewe bladsy.
VOORSKRIFTE:
Tel: 021 488 3400
Faks: 021 422 0223
VERSKAF BY:
Biblioteekbesigheidshoekies
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Die RED-deur - Ware Ondernemings-ontwikkelingsinisiatief (Staatsliggaam)
Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteke (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 31 Oktober 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
