TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
Behuisingslewering
BEHUISINGSLEWERING: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Die Hoofdirektoraat Behuisingslewering fasiliteer projekadministrasie, lewer tegniese steun en bevorder volhoubare behuisingsvestigingsontwikkeling in die Departement Plaaslike Regering en Behuising.
Dit staan aan die hoof van die volgende afdelings:
Direktoraat: Professionele en Projekbestuursdiens
Direktoraat: Dienslewering en Gemeenskapsbemagtiging
Subdirektoraat: Projekprestasiewaardering
Funksies:
Die administrering van behuisingsprojekte en subsidieadministrasie.
Die lewering van 'n professionele ontwikkelingsadviesdiens aangaande behuisingsvestigingsontwikkeling.
Die bevordering en bestuur van ekonomiese bemagtiging en kapasiteitsbou.
Die bepaling van behuisingsleweringsprestasie van munisipaliteite en die ondersoek na probleemprojekte.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Augustus 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
