TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Gemeenskapsveiligheid
Sekretariaat van Veiligheid en Sekuriteit
SEKRETARIAAT VAN VEILIGHEID EN SEKURITEIT: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
Veiligheid en Sekuriteit hou toesig oor die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en bevorder demokratiese aanspreeklikheid van die SAPD. Die werk behels:
die ontwikkeling van strategiese veiligheidsplanne met behulp van wetenskaplike navorsingdie bevordering van burgerlike toesig oor die SAPD deur die identifisering van polisidringsprioriteite en -behoeftes deur middel van gemeenskapsbetrokkenheid die monitering van beleidstoepassing en dienslewering deur die SAPD
die verbetering van die verhouding tussen gemeenskappe en die SAPD deur middel van konflikoplossing.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 7 Julie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
