TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kultuursake en Sport
Kultuursake
Kultuur en Erfenis
Erfenisbron-bestuursdienste
ERFENISBRON-BESTUURSDIENSTE: OORSIG
OORSIG
PUBLIKASIES
KONTAK
ERFENISGEBIEDE
Die Wieg van die Mensdom
Erfenisbronne is plekke of artefakte van kulturele of geskiedkundige belang, waaronder geboue of strukture wat meer as 60-jaar oud is, Argeologiese en paleontologiese artefakte soos fossiele, skeepswrakke en begraafplase en grafte.
Die Erfenisbron Bestuursdiens staan die Erfenisraad Wes-Kaap by met die bestuur van kulturele provinsiale erfenisbronne deur bestuurs- en administratiewe dienste te verskaf aan die Raad, waaronder:
die uitken en doen van navorsing oor erfenis en erfenisbronne strategiese bestuur beskerming en bestuur van erfenisbronne in die Wes-Kaap finansiële en administratiewe steun sekretariaat vir die Erfenisraad Wes-Kaap en die komitees die stig en onderhou van databasisse en ander bronne.
Lees vir inligting oor die Erfenisbronne in die Wes-Kaap meer oor die Erfenisraad Wes-Kaap of besoek die Suid-Afrikaanse Erfenisbronagentskap se webwerf .
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 September 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
