






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Behuising > Koop en Besit van 'n Huis > Transportakte: Bewys van Eiendomeienaarskap

Transportakte: Bewys van Eiendomeienaarskap




BESKRYWING:

Wanneer jy 'n eiendom koop, moet jy die transportakte op jou naam oorgedra kry. Di akte is die bewys dat jy die eienaar van die eiendom is. Jy sal die dienste van 'n aktebesorger nodig h om jou te help om die Transportakte op jou naam te kry.

Jy sal eers die eienaar van die eiendom word nadat die Registrateur van Akte die oordrag onderteken het.
'n Afskrif van die transportakte word in die Aktekantoor gehou. Enigeen kan by die Aktekantoor nagaan wie die eienaar van 'n eiendom is.


VOORSKRIFTE:

Jy kan met die Registrateur van Akte in verbinding tree by:
Privaatsak X9073, Kaapstad, 8000
Nuwe Inkomstekantoor, Pleinstraat 90, Kaapstad, 8001
Tel: 021 464 7600
Faks: 021 464 7725
Kontakpersoon: Mev Bell


VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Departement van Grondsake (Die Regering van Suid-Afrika)





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Desember 2005 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





