TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Lewe
Misdaad en Veiligheid
Polisie
POLISIE
Hoe om hulp in 'n noodgeval te ontbied (Diens)
Tydens 'n noodgeval kan jy telefonies hulp ontbied. 'n Enkele gratis noodnommer na een oproepsentrum vir die hele Suid-Afrika word tans in werking gestel. Wanneer die oproepsentrum gereed is, sal jy 112 kan skakel vir enige noodgeval op enige plek in Suid-Afrika. Jy kan reeds ... 
Polisiestasies (Fasiliteitkategorie)
Ontvang berading as misdaadslagoffer (Diens)
Indien u 'n slagoffer van misdaad is, is u heel moontlik getraumatiseer. In die verlede was 'n polisiestasie nie 'n plek waar slagoffers, veral van geweldsmisdade, op hulle gemak verklarings by die polisie kon aflê, of berading kon ontvang vir die trauma wat hulle ervaar ... 
Word 'n Polisiereservis (Diens)
Polisiereserviste is vrywilligers uit die gemeenskap wat dieselfde magte en pligte as die polisie het terwyl hulle aan diens is. Om 'n polisiereservis te wees, moet hy nie 'n misdaadgeskiedenis het nie, en moet jy minstens matriek geslaag het. 
Die Kaapstadse Stadspolisie (KSP) is 'n munisipale polisiediens. Die hooffunksie van die KSP is sigbare polisiëring. Hulle voer ook arrestasies uit en reik boetes uit vir alle tipes oortredings. Dit kan ernstige misdade, verkeersoortredings en oortreding van munisipale regulasies binne die Stad Kaapstad behels. 
Getuiebeskerming (Diens)
As jy 'n getuie is en vrees vir jou veiligheid weens redes wat verband hou met jou getuienis, kan jy aansoek doen om getuiebeskerming. Jy kan vrese hê oor jou veiligheid of dié van iemand wat verwant is aan jou. Jy kan bang wees vir ... 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Mei 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
