TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Omgewings- en Grondbestuur
OORSIG
PUBLIKASIES
KONTAK
Vanweë die hoeveelheid werk wat in die Provinsie gegenereer word, is dit in twee streke verdeel, 'n Verantwoordelikheids-bestuurder sal elkeen van dié streke bestuur. Elke streek sal presies dieselfde meetbare doelwitte, prestasie-aanwysers en teikens hê. Die onderstaande is op albei streke van toepassing.
Verseker die effektiewe en doeltreffende verskaffing van personeel vir die nuwe struktuur, en personeelontwikkeling
Administreer, implementeer en pas grondwetlik en statutêre verpligtinge toe en steun munisipaliteite om grondgebruiksaanwendings doeltreffend te bestuur en om te verseker dat ontwikkeling op omgewingsvolhoubare wyse plaasvind
Ontwikkel, implementeer, en pas stelsels, projekte en programme toe wat die uitoefening van statutêre verpligtinge steun en verbeter
Verseker die suksesvolle implementering van die Wes-Kaapse Beplannings- en Ontwikkelingswet soos gewysig, en die in-lyn bring van wetgewing en ander inisiatiewe met betrekking tot die drie regeringsfere in die gees van samewerkende regering
Verseker die daarstelling van beleide, voorskrifte en handleidings om munisipale en omgewingsbeplanning te steun
Stel staatsorgane, die Departement intern, ander nasionale en provinsiale departemente en die Minister in staat om dienslewering te verbeter.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Junie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
