TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Provinsiale Departement van Gesondheid
Distriksgesondheidsdienste en -programme
Gesondheidsprogramme
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
Die Direktoraat MIV-vigs en TB streef daarna om die publiek bewus te maak van MIV-vigs en TB en om gesondheidsorg aan diegene wat met hierdie siektes besmet is, te optimeer. Die Direktoraat streef daarna om:
die opvoeding van die publiek oor MIV-vigs en seksueel oordraagbare siektes te fasiliteer;
dienslewering vir die behandeling van MIV-vigs en seksueel oordraagbare siektes te optimeer;
die TB-program te ontwikkel, te moniteer, te evalueer en te koördineer, en vigs-opleiding, -inligting en -berading aan die Departement te lewer.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Februarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
