TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Provinsiale Departement van Gesondheid
Distriksgesondheidsdienste
OORSIG
PUBLIKASIES
KONTAK
Die Direktoraat se kernbesigheid is om 'n omvattende primêregesondheidsdiens te lewer, hoofsaaklik aan die laerinkomstegroepe. Die Direktoraat streef daarna om bekostigbare, toeganklike en doeltreffende gesondheidsdienste van 'n hoë gehalte aan al die mense in die Boland-Overberg-streek te lewer. Die Direktoraat doen dit deur die volgende:
Die implementering, koördinering en evaluering van openbare gesondheidsdienste
Die vestiging, ondersteuning en koördinering van distriksgesondheidsdienste
Die implementering, koördinering en evaluering van inligtingbestuurstelsels en dienste wat met gesondheid verband hou
Die lewering van farmaseutiese dienste
Die lewering van finansiële administrasie- en ondersteuningsdienste
Die lewering van mensehulpbronbestuursdienste
Die lewering van doeltreffende primêre en Vlak 1-hospitaaldienste
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Februarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
