TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Projekte
Reis en Toerisme
Toerismeprojekte van die Provinsiale Regering 2003-2004
Toerismeprojekte van die Provinsiale Regering 2003-2004
EINDE:
Aan die gang
BESKRYWING:
Die Direktoraat Toerismeontwikkeling voorsien elke jaar finansiële steun en programbystand aan talle projekte. Die Direktoraat is voornemens om gedurende 2003-2004 die volgende projekte in die verskillende munisipale distrikte te ondersteun:
Ontwikkeling van die Stad se Fietsroetes
Ontwikkeling van die Kaapse Vlakte se Raamwerk vir Kulturele Erfenistoerisme
Konvensiesentrum
Program vir gasvryheidsbewustheid
Magtiging vir uitvoerbaarheidstudies
Projekte vir die Boland Distrik
Toerismeprojek vir dowes
Opleiding in entrepreneurskap
Voorsiening van aanwysings vir die R62
Verwydering van onwettige aanwysings
Projekte vir die Weskus
Ontwikkeling van inligtingsentrums
Ontwikkeling van die poort tot inligting
Ondersteuning van entrepreneurskap
Verwydering van onwettige aanwysings
Raamwerk vir toerismeontwikkeling by Kaap Agulhas
Ondersteuning van entrepreneurskap
Projekte vir gemeenskapsontwikkeling
Die poort-tot-inligting-projek
Projekte vir die Sentraal-Karoo
Ondersteuning van entrepreneurskap
Ontwikkeling van die Mandlekosi roete
Uitvoerbaarheid van 'n toerismepoort vir die Karoo
Skakel asseblief die Direktoraat Toerismeontwikkeling vir meer besonderhede oor die bogenoemde projekte.
GEBORG DEUR:
VERWANTE INLIGTING
Toerismeprojekte van die Provinsiale Regering 2002-2003 (Projek)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Januarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
