TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Provinsiale Departement van Gesondheid
Streekhospitale, Geassosieerde Psigiatriese Hospitale en Mediese Nooddienste
STREEKHOSPITALE, GEASSOSIEERDE PSIGIATRIESE HOSPITALE EN MEDIESE NOODDIENSTE: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Hierdie Hoofdirektoraat se rol is om die lewering van geestes-, streek- en gespesialiseerde gesondheidsorgdienste te koördineer. Dit is ook verantwoordelik:
vir die strategiese bestuur van die geassosieerde psigiatriese hospitale;
om 'n doeltreffende en omvattende Vlak 2-gesondheidsorgdiens binne die Departement van Gesondheid te verseker, en om doeltreffende en omvattende lewering van gespesialiseerde hospitaaldienste te verseker.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Februarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
