TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Provinsiale Departement van Gesondheid
Kommunikasie
KOMMUNIKASIE: OORSIG
OORSIG
NUUS
KONTAK
Die Direktoraat Kommunikasie is verantwoordelik vir:
die handhawing van doeltreffende en doelmatige interne en eksterne kommunikasie;
die handhawing van aktiewe en onderling voordelige verhoudinge met belanghebbendes op die gebied van gesondheid, waaronder die media;
die opstel en instandhouding van 'n databasis oor kwessies wat 'n impak op die reputasie van gesondheidsorg in die Wes-Kaap kan hê;
die koördinering van reaksie op openbare navrae en parlementêre vrae;
bystand met die ontwikkeling van bewustheids- en bevorderingsveldtogte vir programme en ander Gesondheidsdirektorate, en die skryf van toesprake en die reël van taaldienste vir die departementshoof en die Minister.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 September 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
